Die beskuldigde het in ʼn hewige woordewisseling met die kind se ma betrokke geraak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "brandstigting"
Miljoene rande bestee aan kliniek ná brandstigting
Net die medisyne en entstowwe wat in die apteek geberg word, het reeds R1 miljoen beloop.
Soveelste trein brand in Kaapstad
Geen beserings is aangemeld nie, maar die treinwa is vernietig.
Munisipale voertuie in brand beskadig
Veiligheidswagte het vroegoggend rook uit die munisipale parkeerterrein gesien trek.
Polisie op soek na 2 oor brande by St. Francisbaai
Die ooggetuie beweer sy het die mans sien weghardloop toe die veld aan die brand slaan.
Brand lê ANC-kantoor in Vaaldriehoek in puin
“Dis ʼn lafhartige daad deur mense wat geweld en dreigemente wil gebruik om die ANC se werk in die streek te ondermyn.”
Polisie veroordeel ‘lafhartige’ brandstigting
“Ons kan nie toelaat dat mense mekaar se huise of eiendom aan die brand steek nie, ongeag meningsverskille of redes.”
Petrolbom glo gebruik om kerk af te brand
“Die polisie ondersoek die moontlikheid van brandstigting.”
Geskiedkundige skool glo deur brandstigting geëis
Daar was geen water om die vlamme te blus nie, want die munisipaliteit se water word elke nag afgeskakel.
Man vas ná brand vyf lewens eis
“Polisiebeamptes het die liggame van vyf mense – vier mans en ʼn vrou – op die misdaadtoneel aangetref.”
Polisie ondervra talle oor stasiebrande
“Ek voel verplig om te sê ons kan nie die moontlikheid buite rekening laat nie dat die stelsel gesaboteer word … oudbestuurders is ontevrede oor die manier waarop hulle gehanteer is.”
Man vas wat glo brande op Tafelberg stig
Theo Layne, woordvoerder van die Kaapse brandweer, het bevestig dat ʼn “groot area” aan die boonste hange van die berg afgebrand het.
Voertuie in Noordwes aan die brand gesteek
Verskeie voertuie, waaronder ‘n bus, is naby Brits in Noordwes aan die brand gesteek.
Nege leerders vas vir brandstigting, vandalisme
Nege leerders is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ʼn skool aan die brand gesteek en skooleiendom gesteel het voor hulle van die toneel gevlug het.
Polisie ondersoek brandstigting ná jeugsentrum brand
Die polisie ondersoek ʼn moontlike geval van brandstigting nadat ʼn kinder- en jeugsentrum in Willows vroeg Maandagoggend afgebrand en meer as R1 miljoen se skade gely het.
Twee brand dood in winkel
“Twee mense het doodgebrand en die inhoud van die winkel is heeltemal vernietig.”
Brandstigtingverdagte vrygelaat
ʼn Man wat daarvan beskuldig is dat hy sy buurman se huis in Mpumalanga aan die brand gesteek het, is Vrydag vrygelaat weens ʼn gebrek aan bewyse.
Munisipale kantoor in Richmond afgebrand
Die polisie ondersoek ʼn saak van brandstigting nadat die munisipale bestuurder se kantoor vroeg Maandagoggend in Richmond, KwaZulu-Natal afgebrand het.
Gemeenskapsaal in Kraaifontein afgebrand
ʼn Gemeenskapsaal in Kraaifontein in Kaapstad is Donderdag afgebrand.
12 in hof oor Bothaville-brandstigting
Twaalf mense het Maandag in die landdroshof in Bothaville in die Vrystaat verskyn op aanklag dat hulle agt huise in die plaaslike Kgotsong informele nedersetting afgebrand het.