Die vroeëre verbodsbepalings op die verkoop van alkohol en tabak het die staat se inkomste geknou en baie mense ry boonop minder omdat hulle nog van die huis af werk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "brandstof"
Landbou bekommerd oor dieselvoorsiening
Een van Transnet se pypleidings moes ná twee groot voorvalle van diefstal vir herstelwerk gesluit word. Dit het tot vertragings bygedra.
Verdere daling in brandstofprys verwag
Dié daling kom in ʼn tyd waarin motoriste en sakeondernemings aansienlik ingeperk is in die manier waarop hulle hul voertuie aanwend.
Brandstof daal April dalk beduidend
Selfs al tree die nuwe brandstofheffing in werking, word verligting by brandstofpompe aanstaande maand verwag.
Nóg brandstof uit Transnet-pype gesteel
Dit lyk of die diefstal al ʼn geruime tyd duur.
Só lyk Februarie se brandstofpryse
Dié wie se motors van petrol gebruik maak, is die grootste wenners.
Brandstofprys: Só lyk vooruitsig vir Februarie
Politieke spanning in die Midde-Ooste gaan waarskynlik ook bydra tot voortslepende onsekerheid wat die olieprys kan raak.
Boere, polisie vang brandstofdiewe
Vinnige optrede deur Vrystaatse boere en die polisie het gekeer dat diewe vort is met miljoene rande se brandstof.
Radebe gooi wal oor SA betrokkenheid by Suid-Soedannese raffinadery
Minister van energie Jeff Radebe sê sy planne vir moontlike Suid-Afrikaanse betrokkenheid by ʼn olieonderneming in Suid-Soedan is gemik daarop om toegang tot goedkoper ruolie te verseker en die plaaslike brandstofprys te beteuel.
Geen goeie nuus by petrolpompe
Die departement van energie het Maandag slegte nuus gehad vir motoriste wat uitgesien het na verligting nadat die petrolprys begin Oktober in Gauteng vir die…
Styging in brandstofpryse ‘katastrofies’, sê AA
Die ongekende brandstofverhogings wat in Oktober wink sal katastrofies wees vir motoriste.
Brandstof styg al weer
Motoriste kan hulle staal vir nog ʼn verhoging in brandstofpryse wat Dinsdag om middernag in werking tree.
Nuwe brandstofpryse aangekondig
Die departement van energie het aangekondig dat motoriste vanaf Dinsdag om middernag minder vir petrol en diesel sal betaal.
Brandstofpryse styg weer
Die departement van energie het Vrydag aangekondig dat brandstofpryse aanstaande Woensdag styg.
Brandstofpryse: Slegte nuus vir motoriste
Die departement van energie het Vrydag aangekondig dat brandstofpryse aanstaande Woensdag styg.
Goeie nuus: Nóg goedkoper brandstof in Februarie
Motoriste kan hulself gereedmaak vir nóg ʼn beduidende daling in brandstofpryse vir Februarie.
‘Rekord-daling’ in brandstofpryse verwag
Die Outomobiel Assosiasie (AA) het Woensdag gesê motoriste kan moontlik volgende maand ʼn rekord-daling in brandstofpryse verwag weens internasionale oliepryse wat skerp gedaal het.
Daling in brandstofprys verwag
Brandstofpryse kan volgende week beduidend daal nadat oliepryse die afgelope week op lae vlakke stabiel gebly het, en die rand tot ʼn geringe mate teen die dollar versterk het.
35 000 liter petrol gesteel
ʼn Vragmotor wat 35 000 liter petrol vervoer het, is Dinsdagoggend in Johannesburg gekaap en ʼn paar uur later leeg aangetref in Protea Glen.
Styging in brandstofprys verwag
Ná twee maande van dalings, is daar weer hoër brandstofpryse vir Suid-Afrikaners op pad.