Diesel en paraffiengebruikers se sakke kan dalk van volgende maand geruk word, met ’n groot styging in dié brandstofpryse wat verwag word.
Alles vir die sleutelwoord "brandstofprys"
Verstaan die staatsoliefondsheffing
Die oomblik as hierdie poel droogloop, word die staatsoliefondsheffing ingestel, met ander woorde to wipe the slate clean.
Daling in brandstofpryse wink
Goeie nuus vir verbruikers: Die prys van petrol, diesel en paraffien daal later vandeesweek.
Beursies kry dalk blaaskans by brandstofpomp
Die Outomobiel-Assosiasie (AA) is vol vertroue dat “aansienlike dalings in brandstofpryse” in Junie op pad is.
Dieselprys daal, maar petrol gaan jou meer kos
Die departement het ʼn kort ruk gelede aangekondig dat die prys van albei grade petrol Woensdag sal styg.
Gemengde brandstofvooruitsig; verbruikers steeds onder druk
Die verwagte verhoging in die petrolprys sal meer druk plaas op huishoudelike begrotings, en verbruikers word aangeraai om hul begrotings dienooreenkomstig aan te pas.
Skrale verligting vir motoriste voor Paasnaweek
Die prys van 93-oktaan-petrol daal Dinsdag om middernag met ’n skamele 1c per liter in die binneland.
Brandstofpryse gee dalk dié maand skiet
“Die verwagte dalings sou meer betekenisvol gewees het as die rand regdeur Maart sterker was.”
AA positief oor brandstofpryse vir April
Data vir die middel van die maand wys wel dat die petrolprys effens kan styg, maar die Automobiel-Assosiasie (AA) meen dít kan waarskynlik verander.
Petrolprys styg weer skerp
Die prys van petrol en diesel met ʼn hoër swaelinhoud sal Woensdag vir die tweede agtereenvolgende maand styg.
Groot styging in petrolprys verwag
“Die petrolprysstyging is beduidend en sal ʼn negatiewe impak op huishoudings se begrotings hê.”
Moontlik slegte nuus oor petrolprys
ʼn Moontlike rentekoersverhoging, ʼn styging in kragtariewe en nou ook ʼn moontlike styging in die prys van brandstof voorspel taai tye vir Suid-Afrikaanse verbruikers.
Goedkoper brandstof vir vakansiegangers wat terugkeer
Die oliepryse daal steeds uit vrese vir ʼn wêreldwye ekonomiese resessie.
Nuwe jaar bring goeie nuus vir motoriste
Motoriste het in Maart vanjaar laas soortgelyke brandstofpryse beleef.
Brandstofpryse het SA’ners in ‘wurggreep’
Die jongste brandstofverhoging het daartoe gelei dat Suid-Afrikaners byna R4 meer vir brandstof betaal as in Januarie.
Dieselprys daal skerp, maar petrol duurder
Hier is die jongste brandstofpryse wat Woensdag in werking tree.
Dieselprys dalk selfs laer as verwag
Die prys van diesel kan Woensdag dalk selfs verder daal as wat vroeër die maand voorspel is. Dit lyk ook asof petrol nie met soveel sal styg soos aanvanklik verwag is nie.
Kersvader het goeie én slegte nuus vir motoriste
Die prys van een liter 95-oktaan-petrol sal in Desember na verwagting effens styg, terwyl die prys van diesel moontlik sal daal.
Brandstofprys: Regering moet nóú help
TLU SA waarsku dat die jongste styging in die dieselprys vir sommige boere die laaste strooi kan wees wat die spreekwoordelike kameel se rug breek.
Slegte nuus vir motoriste
Die prys van diesel styg met R1,43 per liter.