“Omdat diesel ʼn groot insetkoste in baie sektore is, sal ʼn verhoging in die prys van hierdie brandstof verbruikers benadeel.”
Alles vir die sleutelwoord "brandstofprys"
Goedkoper petrol, duurder diesel vir Oktober
Brandstofpryse vir Oktober is aangepas gebaseer op huidige plaaslike en internasionale faktore.
Diesel dalk binnekort weer duurder
Die middelmaandvooruitsigte vir petrol lyk egter baie positief.
Nóg ʼn reusedaling in petrolprys verwag
“Die afwaartse beweging in internasionale produkpryse – veral oliepryse – is die hoofdryfveer agter die verwagte dalings.”
Moenie bespiegel oor brandstofheffing – Mbalula
Die regering het in die verlede al, wanneer die brandstofprys daal, ʼn verhoging in die brandstofheffing by die agterdeur laat inglip.
Regering vat dalk sy kans met goedkoper petrolprys
Outa sê daar is sterk aanduidings dat die minister die brandstofheffing gaan verhoog, om die skrap van e-tol te verreken.
Almal hou asem op oor brandstofprys
Terwyl Suid-Afrikaners asem ophou vir ʼn aankondiging oor volgende maand se petrolprys, meen politici die regering kan heelwat doen om die petrolprys met tot R6 goedkoper te maak.
‘Beduidende verlaging in brandstofpryse kom’
Die afslag van 75c per liter wat motoriste nog die afgelope maand op die brandstofheffing gekry het, val volgende maand weg, maar Suid-Afrikaners kan steeds ’n beduidende verlaging in brandstofpryse verwag.
Deregulering van brandstof nie als goeie nuus
ʼn Ekonoom waarsku indien kleinhandelaars gedwing gaan word om hul winsmarges te verklein, dit waarskynlik werksverliese tot gevolg kan hê.
Brandstofkrisis vereenvoudig: Waar moet jy bespaar?
Maroela Media het met kenners gesels om jou vrae oor die algemene brandstofprys op ʼn eenvoudige manier te beantwoord.
Pyn by brandstofpomp dalk binnekort (net-net) minder
Goeie nuus is dalk in die vooruitsig vir motoriste met ʼn verwagting dat die brandstofprys volgende maand gaan daal. Maar moenie asem ophou vir ʼn…
Betogings in Mpumalanga ‘saboteer’ ekonomie
“Ons land steier nog van die verwoestende pandemie wat baie mense werkloos gelaat het. Enigiemand wie se optrede die ekonomie saboteer, moet streng vasgevat word.”
Petrol-onluste nou ook by Richardsbaai
Intussen is altesaam 37 minibustaxi-bestuurders in hegtenis geneem wat glo by Woensdag se onluste op die N4-snelweg by Mbombela betrokke was.
Styging in brandstofpryse gaan verbruikers looi – AA
Daar is toenemende druk op die regering om ʼn oplossing vir stygende brandstofpryse te vind. Die AA maan egter korttermynverligting – hoewel dit verwelkom word – is nie volhoubaar nie.
Brandstofpryse: Maak maar vol jou tenk
Nog ʼn skerp styging in die prys van diesel en petrol tree Woensdag in werking. Só lyk die jongste stygings:
Nog ’n brandstofskok kom – AA
“Dit is ’n groot probleem en dit gaan almal raak.”
Dié motors is die ligste op jou brandstofrekening
WeBuyCars het hul huiswerk gedoen en op grond hiervan die volgende voertuie vir hul uitstekende brandstofdoeltreffendheid uitgewys.
Petisie oor brandstofpryse aan ministers oorhandig
Meer as 130 000 Suid-Afrikaners het die DA se brief aan ministers Enoch Godongwana en Gwede Mantashe onderteken.
Deregulering van brandstof ʼn voordeel vir almal
“Hulle laat dit klink asof deregulering kleinhandelaars van hul wins sal beroof, maar dit hoef geensins die geval te wees nie.”
Brandstofpryse: Verbruikers, regering sal gordel moet stywer trek
“Al wat oorbly, is dat die regering, nes die res van Suid-Afrika, sy gordel moet intrek. Die beste plek om te begin, is die groot aantal staatsdepartemente wat nie ‘n sigbare verskil maak nie.”