Brasiliaanse veiligheidsmagte het Maandag die gebied rondom dié land se kongresgebou, die president se woning en die hooggeregshof in Brasilia, die hoofstad, afgesper nadat ondersteuners van oudpres. Jair Bolsonaro die vorige dag daar amok gemaak het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Brasilië"
Storm in Brasilië eis reeds 100 lewens
“Ons het nog nooit só baie reën in só kort tydjie sien val nie.”
Wêreldwye tekort aan koffie laat pryse styg
Verskeie uitdagings in Brasilië, asook wêreldwye verskepingsprobleme, het ʼn tekort in die beskikbaarheid van koffie veroorsaak.
Vonnisse opgelê agt jaar ná brand 242 eis
“Die beskuldigdes se aanspreeklikheid is hoog. Soveel lewens is nie net per ongeluk uitgedoof nie.”
Twee vas wat teen Christusbeeld opklouter
Die reisigers sê hulle is nie spyt nie. “Die uitsig was mooi. Min mense kry kans om dit te sien. Ons kon binne-in die vel van Christus kom.”
Vyf dood ná swaardaanval by dagsorgsentrum
“Bel asseblief die polisie, ʼn gewapende man het ingekom en vermoor die kinders,” het personeel by die dagsorgsentrum in Brasilië geskree.
Nóg ʼn reuse-Christusbeeld vir Brasilië
Dié beeld gaan glo groter wees as die alombekende Christus die Verlosser-standbeeld in Rio de Janeiro.
Spanje verbied nou ook reisigers van SA
Die Spaanse regering het Dinsdag aangekondig dat hy beperkings gaan instel met betrekking tot reisigers van Suid-Afrika en Brasilië om die verspreiding van die nuwe Covid-19-variant te probeer bekamp.
4 spelers, president van sokkerklub dood in vliegongeluk
Die vliegtuig het neergestort kort nadat dit opgestyg het.
SA moordverdagte uiteindelik uitgelewer
Gerhard Jansen van Vuuren het amper ʼn dekade gelede glo sy voormalige meisie vermoor waarna hy landuit gevlug het.
Covid-19-samevatting: Belgiese prins toets positief ná partytjie
Pres. Donald Trump word intussen gekap nadat hy aangekondig het dat hy die VSA se verbintenis met die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) beëindig.
Covid-19-samevatting: Brasilië meld meeste nuwe gevalle nóg aan
Pres. Donald Trump het intussen gesê hy beskou dit as ʼn erewapen dat die VSA die derde meeste Covid-19-gevalle ter wêreld het.
Covid-19-samevatting: Honderde sterf oornag in Brasilië
In Spanje het ʼn 113-jarige vrou van die nuwe koronavirus herstel.
Swaarste reënval in eeu eis talle in Brasilië
Altesaam 101 dorpe het reeds ʼn noodtoestand verklaar.
Verbied hoenderinvoere uit Brasilië, sê FairPlay
Verlede jaar het Suid-Afrika ʼn rekordmaat van 348 000 ton pluimvee vanaf Brasilië ingevoer. In September vanjaar het dié syfer op 205 000 ton gestaan.
Meer brande in Amasone dui op krisis
Die brande wat tans in die Amasone-reënwoude woed het nie net vanjaar met ʼn rekordgetal toegeneem nie, maar word ook uitgewys as die oorsaak van ʼn vreemde weerverskynsel in verskeie streke duisende kilometer weg van dié brande.
Foto’s: Man vermom hom as dogter om uit tronk te ontsnap
Hy dien 73 jaar tronkstraf uit en het ook al voorheen probeer ontsnap.
Hoe vaar Brasilië onder Jair Bolsonaro?
Dis nou presies ’n halwe jaar sedert Jair Bolsonaro aan die begin van 2019 die president van Brasilië geword het, nadat hy verlede jaar in Oktober die verkiesing oortuigend gewen het. Die internasionale media het voor en ná die verkiesing die donkerste moontlike prentjie geskets van dié presidentskandidaat.
’n Jakkals in die hoenderhok
Het Suid-Afrikaners verander van ’n volk wat trots is op ons vermoë om dinge te maak gebeur tot ’n nasie van geïntimideerde uitstellers? Is ons aan die slaap of bloot bang om ferm op te tree teen die aanslag van ’n vyand? Ja, ’n moderne vyand en skyn-vennoot in Brics, naamlik Brasilië.
SA’ners in Rio met messe beroof
“Hulle het in die vreemde taal bly skree en ons kon nie verstaan wat hulle wou hê nie.”