Brei en humor as terapie loop soos ʼn goue draad deur die lewe van Andrea du Toit, ʼn boervrou van die Karoo.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "breiwerk"
Handwerk: Maak ’n troeteltrui
Vir die winter moet jy dik truie in jou klerekas hê. Dié trui is nie net uniek nie, maar ook soos ʼn warm drukkie teen die koue.
Talle vroue gehelp met wolborsprosteses
Oktober is borskankermaand en om bewusmaking daarvoor te skep, het Helpende Hand vandeesweek begin om al die gebreide boesems, altesaam 1 421 enkeles, na Kansa se kantore landwyd te versprei.
Duiker laat breinaalde klik langs Olimpiese swembad
“Die een ding wat my gesond van verstand hou deur die hele proses is my liefde vir brei en hekel en alles wat stikwerk behels.”