Brenda Wardle, wat tydens Oscar Pistorius se moordsaak bekendheid verwerf het toe die SAUK en die BBC met haar onderhoude gevoer het as ʼn regsanalis, het Woensdag haar borgtogaansoek laat vaar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Brenda Wardle"
‘Prokureur’ het glo nog nie ten volle vir haar saak voorberei nie
Brenda Wardle, wat haarself na bewering as ʼn prokureur voorgedoen het, jare lank regsanalise aan die media verskaf het en haar eie verdediging behartig, het weer in die handelsmisdaadhof in Port Elizabeth verskyn en laat hoor sy is nog nie gereed om met die verhoor voort te gaan nie.
‘Prokureur’ kla nou oor onregmatige inhegtenisneming
Brenda Wardle het tydens die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius se moordsaak bekendheid verwerf toe die SAUK en die BBC in daardie stadium met haar onderhoude gevoer het as ʼn regsanalis.
Vrou wat haar as regskenner voordoen agter tralies
ʼn Beweerde kamma-prokureur wat vir lank as ‘n “regskenner” vir sommige mediahuise opgetree het en onder meer ’n analise oor die Oscar Pistorius-saak verskaf het, is in hegtenis geneem.