Wanneer sake vir ʼn rugbyspan reg verloop, het ʼn afrigter baie vriende en oënskynlik min vyande. Maar wanneer sy span begin verloor en die druk begin teen hom opbou, sal hy al hoe meer raad van langs die kantlyn af kry.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Brendan Venter"
Venter en dalk ook Gary Gold sit afrigtersuittog voort
Brendan Venter se ooreenkoms om tot met die 2019 Wêreldbeker Italië se verdedigingsafrigter te wees, kon nie op ’n slegter tyd vir Suid-Afrikaanse rugbyondersteuners gekom het nie.