Volgens die polisie gaan nog inhegtenisnemings binnekort volg.
Alles vir die sleutelwoord "Brendin Horner"
Senekal: ‘EFF-grondmagte’ by volgende hofverskyning
“As sulke aanvalle teen die verloop van geregtigheid toegelaat word om ongebreideld voort te gaan, loop ons samelewing die gevaar om in anargie te verval.”
Senekal: Cele eis dat ‘wettelose betogers’ vasgetrek word
Bheki Cele, minister van polisie, het gesê hy het met skok en afkeer kennis geneem van Dinsdag se gebeure buite die Senekal-landdroshof waar die vermeende moordenaars van Brendin Horner verskyn het.
Gemoedere loop hoog toe gemeenskap nie ‘moordenaars’ kan sien
Chaos het omstreeks 12:00 by die landdroshof in Senekal uitgebreek waar die moordverdagtes van Brendin Horner (21) moes verskyn het.
Foto’s: Hordes ruk op na wrede moord op jong boer
Familie van die vermoorde Brendin Horner, boere, verteenwoordigers van landbou-organisasies en lede van die gemeenskap en omliggende gebiede het Dinsdagoggend na die Senekal-landdroshof opgeruk.
Horner-plaasmoord: Groot opkoms by hof verwag
“Elke plaasaanval is emosioneel belaai, maar hierdie was ’n kind in die fleur van sy lewe. Die mense is keelvol.”
Horner-moord ‘gevolg van jare lange versuim om op te tree’
Twee mans, vermoedelik veediewe, is reeds vir sy dood in hegtenis geneem.
Horner-plaasmoord: Twee verdagtes aangekeer
Bloedbevlekte klere en skoene is gevind en sal vir forensiese toetse gestuur word.
Minister veroordeel moord op jong boer
Thoko Didiza het gesê sy het met skok van die wrede moord verneem en dat dit ʼn verwoestende uitwerking het.
Plaasmoord: Jong plaasbestuurder baklei glo terug
Brendin Horner se pet is digby die plaashek opgemerk. Sy liggaam was ʼn entjie daarvandaan.
Jong plaasbestuurder wreed vermoor
Die jong man se liggaam is vanoggend in ʼn veld op die plaas in die Paul Roux-distrik gevind.