Brian Boswell van die Boswell Circus het ʼn siviele saak teen die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) teruggetrek. Die sirkus het ʼn verlies aan inkomste van die organisasie geëis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Brian Boswell"
Boswell-sirkusbase nie vervolg: ‘Geregtigheid het nie geskied’
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het Donderdag gesê hy is uiters teleurgesteld met die direkteur van openbare vervolging se besluit om nie die twee eienaars en ʼn werknemer van die bekende Brian Boswell-sirkus te vervolg nie.
Nóg drama vir Boswell-sirkusbaas
Die DBV gaan moontlik ‘n saak teen Brian Boswell bring om Opal, ‘n orangoetang, uit aanhouding vry te laat.
Video en foto’s: Betoging by Boswell-sirkus
ʼn 26-jarige vrou van Fourways in Johannesburg verskyn Maandag in die Pretoriase landdroshof nadat sy Sondag tydens ʼn betoging glo ʼn bestuurder van die Brian Boswell-sirkus in Centurion geskop het.
Brian Boswell-sirkus reageer op aantygings
Te midde aantygings van mishandeling van olifante by die Brian Boswell-sirkus, het die eienaars van die sirkus Dinsdag gesê dit was geïsoleerde voorvalle.
Publiek wil betoog oor beweerde olifant-mishandeling
Die publiek en verskeie organisasies beplan ʼn betoging by die Brian Boswell-sirkus nadat dit aan die lig gekom het dat die sirkus se olifante mishandel word.
DBV kla sirkus aan van mishandeling van olifant
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) het ʼn klag van dieremishandeling teen die Brian Boswell-sirkus aanhangig gemaak nadat ʼn selfoon-video van twee sirkuswerknemers wat olifante slaan, aan die lig gekom het.