“Sy het nog baie seer en is ook baie emosioneel.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bright-gesin"
Roodepoort-kaping: ‘Goeie nuus’ vir ma Marilize
“Ons Heer is groot en goed vir my.”
Roodepoort-kaping: ‘Sy bly positief’
Marilize Bright (34) het nog ʼn lang herstelpad wat voorlê nadat sy en haar drie kinders vroeër in hul motor gekaap en ontvoer is.
Roodepoort-kaping: Ma sien kinders
Marilize Bright (34) het Dinsdag vir die eerste keer in meer as twee weke haar kinders gesien nadat hulle saam vroeër in hul motor gekaap en ontvoer is.
Roodepoort-kaping: Goeie nuus oor seun
Die sewejarige Damian Bright wat vroeër vandeesmaand in Roodepoort saam met sy ma en twee susters in hul motor gekaap en ontvoer is, is uit die hospitaal ontslaan.
‘Geen pa moet dit aanskou nie’, sê pa na gesin gekaap is
Paramedici het Eugene Bright (43) die middag van 15 April gebel met die nuus dat sy gesin in ʼn ernstige botsing betrokke was. Nadat hy hulle in onderskeie hospitale in Johannesburg besoek het, het dit eers duidelik geword hulle is gekaap en hy moes “die legkaart aanmekaar begin sit”.
Roodepoort-kaping: Seun ‘beter, maar emosioneel’
Marilize Bright (34) en haar seun, Damian (7), is albei steeds in die waakeenheid van verskillende hospitale in Johannesburg, waar hulle herstel ná die mislukte kaping waarin hulle ernstig beseer is.
Roodepoort-kaping: Seun se herstel ‘ongelooflik’
Marilize Bright (34) en haar seun, Damian (7), se toestand verbeter daagliks waar hulle in onderskeie hospitale in Johannesburg behandel word, ná die mislukte kaping waarin hulle ernstig beseer is.
Roodepoort-kaping: Seun se toestand verbeter
Marilize Bright (34) en haar seun, Damian (7), sterk steeds in onderskeie hospitale in Johannesburg aan ná die mislukte kaping waarin hulle ernstig beseer is.
Roodepoort-kaping: Kind ontslaan
Die negejarige meisie wat Vrydag in Roodepoort saam met haar ma, broer en kleinsussie gekaap en ontvoer is, is uit die hospitaal ontslaan.
Roodepoort-kaping: Verdagtes toe nié in hof
Die drie verdagtes wat op die toneel van ʼn mislukte kapingspoging in Roodepoort in hegtenis geneem is, het nie Maandag soos verwag in die hof verskyn nie.
Roodepoort-kaping: Seun steeds verdoof
Drie lede van die Bright-gesin word steeds in afsonderlike hospitale in Johannesburg behandel ná die kapingspoging waartydens hulle ernstige beserings opgedoen het.
Roodepoort-kaping: Vrou, kinders se toestand steeds ernstig
Marilize Bright (34) en twee van haar kinders sterk steeds in afsonderlike hospitale in Johannesburg aan nadat hulle ernstige beserings in ʼn gru-botsing opgedoen het…