Die polisie in KwaZulu-Natal het Donderdag ʼn identikit van ʼn vermeende verkragter uitgereik nadat ʼn vrou (58) by haar huis in Ocean View, Brighton Beach, aangeval en verkrag is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Brighton Beach"
Ses oorleef ná boot in Durban sink
Ses mense, insluitend twee kinders, het oorleef na hul boot Saterdag naby Brighton Beach in Durban gesink het.