Toergidse kan swaar beboet word as hulle nie keer dat toeriste onaanvaarbaar skraps geklee is nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "bron"
Perdekrag: Episode 2
In dié episode word BMW se fantastiese M2 CS in die gietende reën na Redstar Raceway geneem vir ‘n paar pylvakrenne teen die puik Suzuki Swift Sport.
ToekomsVenster: Ek vertrou nie
Ek sou julle kon bemoedig met my woorde, maar niksseggende woorde sou ek terughou. – Job 16:5
Helpende Hand help mense om weer te hoor
“Ons wil graag iets aan die gemeenskap teruggee. Gehoor is ʼn gawe waarsonder die lewe verskriklik eensaam kan word.”
Kêrel borgtog geweier ná moord op swanger vrou
Tshegofatso Pule, wat agt maande swanger was, se liggaam is verlede jaar met steekwonde en opgehang aan ʼn boom aangetref.
Drama wink in Ruiterbosch
’n Hele paar bekende gesigte maak binnekort weer hul verskyning in die gewilde kykNET-sepie ‘Suidooster’.
Kritiek oor paartjie se ‘gulsige’ troukaartjie
ʼn Facebook-gebruiker het ʼn troukaartjie aanlyn gedeel waarna die paartjie van gulsigheid beskuldig is.
Luister: #HoeNou?!
‘n Weeklikse podsending oor waar allerhande alledaagse dinge en hulle name vandaan kom. Luister na Su-an Müller-Marais en Gerhard van Huyssteen in episode een van #HoeNou?!
Bekroonde Karoo-fliek nou op BoxOffice
Resensente soos Leon van Nierop, Anna-Marie Jansen van Vuuren en Francois Bekker was gaande oor dié eerste vollengte rolprent van skrywer en regisseur Derick Muller.
Boek: Tomas Tranströmer nou in Afrikaans
Die Sweedse digter Tomas Tranströmer se digkuns is deur De Waal Venter vertaal en uitgegee met die titel ‘Alles keer om’.
Video: Inspirasie van Spanje, strande en ’n vreemdeling
Met die bekendstelling van Abel Knobel se jongste musiekvideo, “Meisie op die strand”, vier dié sanger sy tiende jaar in die plaaslike musiekbedryf. Hier is die musiekvideo ook.
Taalgebruik: Te kus en te keur
Sê ʼn mens “te kus en te keur” of “te kies en te keur”? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind.
Gedagte vir die dag: Warm en gebotter
Ek is die brood wat lewe gee. Julle voorvaders het in die woestyn manna geëet en tog gesterf. Hierdie is die brood wat uit die hemel gekom het sodat iemand daarvan kan eet en nie sterf nie. (Johannes 6:48-50)
Kubaanse dokters: Eer eers SA se eie mediese helde
Suid-Afrikaners en veral die land se gesondheidswerkers, sluk swaar aan president Cyril Ramaphosa se aankondiging dat die Kubaanse mediese werkers met die Nobelprys vereer moet word vir hul plaaslike werk in die stryd teen Covid-19.
Foto’s: Drie sterf in KZN-ongeluk
Die bestuurder van ‘n wipvragwa het beheer verloor oor die voertuig en dit het ‘n kettingreaksie tot gevolg gehad.
40 ‘bendelede’ in Jouberton aangekeer
Altesaam 40 persone, tussen 18 en 40 jaar oud, vermoedelik lede van verskillende bendes in die Jouberton-area in Noordwes, is Woensdag in hegtenis geneem.
ToekomsVenster: Woorde wat kwes
Jakobus waarsku ons teen die mag van die tong.
Boek: ‘Stillewe’ – Marie Spruyt
‘Stillewe’ is ’n ode aan Italië se leefwyse, die kos, landskap en kuns.
Taalgebruik: belofte, gelofte
Taaltoffie ondersoek die verskil tussen die gebruik van “belofte” en “gelofte”.
‘Pa’ in hulle WhatsApp-groep is toe eintlik ʼn vreemdeling
‘n Man het Twitter-gebruikers laat lag toe hy ná ses maande ontdek het ʼn vreemdeling is verkeerdelik as sy pa bygevoeg in hul gesins-WhatsApp-groep.