“Wat beteken die selfstandige opstel van beleid dan hoegenaamd as ʼn regeringsamptenaar dit na eie goeddunke kan verander of ongedaan maak?”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "bron"
Eskom verbrand R65 miljard se diesel in vyf jaar
“Om diesel te verbrand kan nooit ʼn permanente oplossing wees tot die beurtkragkrisis nie.”
Verdagte in polisiekaptein se moord nog voortvlugtig
Blessing Fakude word daarvan verdink dat hy betrokke was in die moord op ʼn polisiekaptein.
ToekomsVenster: Die lewe is ’n spel
Jy, ek, ons speel vandag. Moet jouself nie te veel bejammer as jy met die harde werklikheid kennis maak nie. Dis gou vergete. Die spel is heerlik, betekenisvol en lewensverrykend.
Wiele2Wiele: Nuwe Kia Seltos, BMW X2 bekend gestel
Dit was ‘n besige week vir Wiele2Wiele – die nuwe Kia Seltos is bekendgestel, asook die splinternuwe BMW X2.
Hof beslis pad troef padda in Noordhoek-saak
Die westelike luiperdpadda gaan ’n deel van sy broeihabitat in die Noordhoek-vleiland verloor, maar die hof het met die Kaapstadse metro saamgestem dat die “impak versag kan word”.
ʼn Storie van hoop
Hierdie 17-jarige seun se lewensverhaal is vir my ʼn herinnering dat daar vir ons almal altyd hoop is, selfs wanneer dinge donker lyk.
Skryfnet-deelnemer publiseer debuutroman
Akademia en Maroela Media se skryfskool, Skryfnet, het reeds verskeie suksesverhale opgelewer. Een van die deelnemers, Heinz Meissner, se debuutroman “Rolf se restourasie”, het pas verskyn.
Resep: Sjokolade-kondensmelkkaaskoek
Hier is die perfekte nagereg vir enige soettand.
ʼn Belangrike deurbraak vir vryheid
Die federalistiese inslag van die Afrikaner-verklaring blyk duidelik uit die feit dat alhoewel ʼn verskeidenheid van identiteite erken word, daar nie geskroom word om te sê dat dit ons volksidentiteit is wat hier op die voorgrond tree nie.
Gedagte vir die dag: ʼn Groeiende geloof
Gebed plaas geloof in God en beweeg God se hand wat die wêreld beweeg.
Gedig: Verblind
Salvia Ockhuis skryf in die gedig “Verblind”: “Jare daarna maak die pyn van sy wegwees haar steeds oral blind.”
ToekomsVenster: Kom bid saam
Wat ek kán doen is om vandag te bid vir elkeen wat tot die dood toe moedeloos en beproef is.
Perde kies hasepad deur Londense middestad
Verskeie video’s en foto’s van hoe die twee galoppende diere gedurende spitstyd deur busse, taxi’s en motors in Aldwych vleg, is vanoggend op sosiale media gedeel. Een van die perde was bebloed.
Groot hulp ná storms ook Kaapse dierekliniek beskadig
Heinings en dakke is beskadig asook twee verwarmers wat die kliniek se vierpotige pasiënte warm hou.
Resep: Viskoekies met kaas
ʼn Perfekte dis saam met slaai of geroosterde groente.
Die tolpad na nêrens
Soos wat Suid-Afrika vorentoe beweeg, behoort die e-tolpad na nêrens as ʼn streng waarskuwing te dien vir diegene in gesagsposisies.
Gedagte vir die dag: Bou op die regte basis
Geloof is die beginpunt, die basis van die ander gawes van die Gees.
Gemeenskap gevra om infrastruktuur te help beskerm
Die gemeenskap word versoek om die stad se bates, wat tot voordeel van inwoners aangewend word, te beskerm, aangesien hulle gewoonlik diegene is wat daaronder ly wanneer kabels gesteel word of substasies beskadig word.
‘Vat Ramaphosa se NGV-beloftes met knippie sout, paar pille’
Selfs indien die ANC ‘n werkbare gesondheidsorgstelsel onder die NGV kan vestig, is dit onwaarskynlik dat dit suksesvol sal wees, aangesien dokters nie vir die staat wil werk nie.