Daar is darem min dinge so lekker soos pap en kaiings! Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “kaiing”.
Alles vir die sleutelwoord "bron"
‘Vandag is ek ʼn mediese dokter’
“Wees geduldig vir die belofte wat Hy in jou hart plaas,” sê dr. Sydnise Fourie-Nel, wat onlangs ná talle uitdagings op 27 as mediese dokter gekwalifiseer het.
Gedagte vir die dag: Kyk verby die natuur as jy God wil raaksien
Die Koning sal vir hulle antwoord: “Ek verseker julle: As julle iets hiervan vir een van my broers of susters gedoen het, selfs al was dit vir die heel eenvoudigste onder hulle, het julle dit vir Mý gedoen.” (Matteus 25:40)
Video: Wat maak ‘Die Familiebybel’ so besonders?
Ds. Johan Smith, ʼn gesin- en familiekenner, en ook samesteller van ‘Die Familiebybel’, vertel waarom elke huis so ʼn Bybel moet hê.
Gedagte vir die dag: ’n Hemelse wag voor jou emosies
Sit ’n wag voor my mond, Here, hou wag oor wat ek sê. (Psalm 141:3)
TV-nuweling Ashley de Lange ‘wou van kleintyd speel’
In die nuwe kykNET-komediereeks G.I.L. vertolk die nuweling Ashley de Lange die rol van Rietjie.
Gedagte vir die dag: Wandelende biblioteke vol wysheid
Merk jou pad vir jou duidelik af, dan sal jy seker wees waarheen jy gaan. (Spreuke 4:26)
ToekomsVenster: Vul jou lewe met God
Rig jou gedagtes op alles wat waar, edel, reg, rein, mooi en prysenswaardig is.
Nicola Hanekom kry Hertzogprys vir drama
Prof. Wannie Carstens, Marius Weyers, Christiaan Olwagen en Johan Rademan het ook vanjaar SA Akademie-pryse ontvang.
Video: ‘Onsigbaarheidspak’ werk toe nie lekker nie
Die video is die afgelope drie dae reeds meer as 30 miljoen keer gekyk.
Boek: Facebook-digter bring bundel uit
‘Kosmos en komete’ is die debuutbundel van Instagram- en Facebook-digter, Kaalwoorde.
Taalgebruik: fooi
Talle gebruikers van Afrikaans struikel soms met die gebruik van “fooi” en “geld”. Taaltoffie stel ondersoek in.
Luister: #HoeNou?!
‘n Weeklikse podsending oor waar allerhande alledaagse dinge en hulle name vandaan kom. Luister na Su-an Müller-Marais en Gerhard van Huyssteen in episode een van #HoeNou?!
Gedagte vir die dag: Liefde is nooit teoretiese taal vir Jesus nie
Jesus het geantwoord: “Ek verseker jou, as iemand nie uit water en Gees gebore word nie, kan hy so nimmer as te nooit in die koninkryk van God ingaan nie.” (Johannes 3:5)
Uitspraak voorbehou in saak teen NSFAS
Baie studente en hulle families wag in spanning om te hoor wat die uitspraak in hierdie saak gaan wees.
Kusile-beskuldigde dán weer in hof
Dié betrokke saak hou verband met belastingontduiking ter waarde van R5 miljoen.
Opod ondersoek polisieskietery in Lusikisiki
Die onafhanklike polisieondersoek-direktoraat (Opod) ondersoek die omstandighede waartydens ʼn inwoner Woensdag in Lusikisiki in die Oos-Kaap dood is.
Weermaglid en ses ander in hof oor Phalaborwa-onrus
Sewe verdagtes het Donderdag in die Namakgale-landdroshof buite Phalaborwa in Limpopo verskyn in verband met openbare geweld in die gebied
Twee in hof oor roof by burgemeester se huis
Twee verdagtes het Donderdag in ‘n hof in Ellisras verskyn in verband met ʼn rooftog by ‘n burgemeester se huis.
ToekomsVenster: Hy het jou lief
Die waarheid is dat God jou oneindig lief het, ’n uitnemende plan met jou lewe het en ’n groot drome oor jou droom.