Die video is reeds meer as 20 miljoen keer op Instagram gekyk.
Alles vir die sleutelwoord "bron"
Resep: Weetbix-en-semel-beskuit
Smul elke oggend aan hierdie beskuit met ʼn heerlike koppie boeretroos.
Gedagte vir die dag: Om telling te hou
“Verdra mekaar en as enigeen ʼn klagte teen iemand anders het, vergewe mekaar. Vergewe mekaar soos die Here julle vergewe het.” (Kolossense 3:13)
ToekomsVenster: Wat glo jy van Christus?
“Kies en besluit wat jy van My glo”. Het dit dalk tyd geword dat jy kies, besluit, verwoord, dalk neerskryf wat jy van God Drie-enig glo?
Silwerskermfees soek vars talent, ervare hande in rolprentbedryf
“Met beide kategorieë is die fees op soek na diverse en verbeeldingryke storievertellers wat die pas in die snelgroeiende rolprent- en televisiebedryf van vandag en môre kan aangee.”
‘Singende chirurg’ wen gesogte prys
Uit die 14 toekennings wat tydens die toekenningsgeleentheid uitgedeel is, was Lichtenberg die enigste boorling van Afrika wat ʼn prys ingepalm het.
Dié seun is ʼn menslike sakrekenaar
Die 13-jarige het die gehoor sprakeloos gehad met sy ongelooflike wiskundige vaardigheid.
Konstitusionele Hof: Waar is die uitsprake?
Die tweede kwartaal van die jaar het reeds begin en die Konstitusionele Hof het nog nie ʼn enkele uitspraak gelewer nie.
Gedig: Om jou naam te voel
“Drome kan vlieg sonder vlerke – oor dale en heuwels, soheentoe en t’rug,” skryf Carma Shaw in die gedig “Om jou naam te voel”.
Begrotingsbesnoeiings wys Bela is ‘onwenslik, onuitvoerbaar’
“Terwyl die land se onderwysbegroting sodanig besnoei word dat noodmaatreëls soos die beëindiging van onderwyskontrakte geneem word, is dit ondenkbaar dat hierdie aanvullende las op die begroting gelaai kan word.”
Resep: Griekse braaibroodjies
Smul aan hierdie braaibroodjie saam met jou braai.
Nageboortedepressie kan oorkom word
‘n Gesondheidskenner skryf onlangs dat dit ʼn taamlik algemene, dog ernstige, mediese toestand is. “Mense moenie nageboortedepressie ligtelik opneem nie.”
Gedagte vir die dag: Foute
Dit is bevrydend om te weet dat ons swakhede en sonde God nie in sy werk beperk nie, maar ons moet ook nie tevrede wees dat God nét ons foute gebruik nie.
‘Speletjie’ help leerders met kodering, robotika
“Minecraft bied genotvolle speletjies en gepaste uitdagings en maak voorsiening vir vordering in die aanleer van kodering- en robotikavaardighede.”
VF Plus-sukses vir plaaslike toerisme
Die inisiatief sal klein tot mediumgroot-toerismeondernemings toegang gee tot amptelike regeringsinisiatiewe om hul geriewe en dienste internasionaal te bemark.
Kaapstad spook nog om kragtoevoer oral te herstel
“Ons is dankbaar dat die weersomstandighede beduidend verbeter het sodat ons spanne die oorblywende herstelwerk kan afhandel.”
Joernalis rus nou by Koevoet-makkers
Joernalis en skrywer Jim Hooper se sterfwens is op 6 April nagekom toe hy sy ewige rusplek saam met sy Koevoetmakkers by die Voortrekkermonument gekry het.
Hof glo nie leeg nie, bloot ‘in reses’
Die regterpresident van die Gautengse hooggeregshof voer aan die hof staan nie leeg soos die DA aanvoer nie, dit is bloot in reses.
Uitdrukking: Die mure het ore
Almal ken die uitdrukking “die mure het ore”, maar waar kom dit vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
ToekomsVenster: Moenie toegee nie
Ons wil nie een dag hoor dat die Here vra, waarom het jy nie geleef nie? Waarom het jy jou tuisgemaak in tragedie, hartseer, bitterheid en verwyt?