Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Alles vir die sleutelwoord "bron"
Minnie Muis ontvang ster in Hollywood
Dit kom 40 jaar nadat haar manlike medester, Mickey Muis, sý ster ontvang het.
Geen inkopietoue meer in toekoms
In dié winkel sal klante nooit weer in ʼn tou moet staan om vir hulle inkopies te betaal of op die tande moet kners wanneer hulle met ʼn kaart betaal en vir ʼn trae masjien moet wag nie
Die 10 duurste vrugte in die wêreld
Mens kan vrugte soms nog goedkoop op ʼn plaas of by ʼn padstalletjie te koop kry, maar daar is ʼn paar mense wat bereid is om ʼn hele paar rand op te dok vir eksotiese en spesiaal gekweekte vrugte.
Man, neef op kleinhoewe aangeval
“Die neef het net drie skote en ʼn gil gehoor.”
Gewilde sanger kanselleer vertonings, tree uit oor siekte
Die sanger was halfpad deur sy 50ste herdenkingstoer toe hy die besluit geneem het.
Uitdrukking: Nie handvol nie, maar landvol
Wat het hierdie uitdrukking met geliefdes te doen? Taaltoffie stel ondersoek in.
Stad Kaapstad waarsku oor giftige vlei
“Meer toetse sal deur die stad se omgewingsgesondheidsdepartement gedoen word, maar in die tussentyd moet voorsorg getref word om veiligheid van mense en diere te verseker.”
Verbruikersake: Raad met pesoproepe
Ina Opperman verduidelik wat jou regte is en wat jy kan doen om van die lasposse ontslae te raak.
Vandag se sportnuus
By die Australiese Ope is die vierde ronde gister afgehandel en in krieketnuus pak Suid-Afrika en Indië mekaar môre in die derde en laaste toets van die huidige reeks.
Verwerping van Kaapstad-droogteheffing verwelkom
“Ons doen ʼn beroep op die Kaapstadse stadsraad om wys op te tree tydens die geweldige droogtetoestand in die Kaap.”
27 bokke ‘tot as’ verbrand
Die Limpopo-polisie het ʼn soektog van stapel gestuur na verdagtes wat 27 bokke lewend in hul kraal verbrand het.
Departement toon onbevoegdheid om verpleegsters te plaas
“Indien die departement nie aan die verpligting kan of wil voldoen nie, moet hulle die verpleegsters vrystel van die diensjaar.”
Onwettige myner sterf tydens ontploffing
Die polisie in Mecklenburg buite Burgersfort in Limpopo doen ʼn geregtelike doodsondersoek ná ʼn 53-jarige man in die hospitaal aan sy beserings beswyk het ná ʼn ontploffing.
Valke red vrou van ‘mensehandelaars’
Die jong vrou, ʼn gekwalifiseerde skoonheidsterapeut, het ʼn advertensie op die internet gesien van ʼn werksaanbod vir ʼn skoonheidsterapeut by ʼn skoonheidsalon in ʼn ander land.
ToekomsVenster: Geld is ook saad
Baie dankie Here vir die voorreg wat ek het om in U koninkryk te kan belê en ook ander te kan seën.
Woord van die week: smulbord
Taaltoffie se woord van die week is “smulbord”
Die wêreld in foto’s – 22 Januarie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Sanger, omroeper besing die liefde én die lewe
“Die liedjie is ʼn manier om vir iemand te sê jy is lief vir hulle. Die wens dat God iemand vir jou moet spaar is waarskynlik ʼn meer intense manier om dit te beskryf.”
Man verdrink in see by Morgansbaai
Die eienaar van die Morgansbaai-hotel het die slagoffer met sy gesig na onder sowat 100 m van die kuslyn af in die see sien dryf.