Taaltoffie stel ondersoek in oor die gebruik van “meer” en “mees” in die vergrotende en oortreffende trap.
Alles vir die sleutelwoord "bron"
Ma se spesiale ‘drukkie-knoppie’ het ouers gaande
ʼn Ma van drie word geloof vir haar kreatiewe manier om haar angstige seuntjie deur sy eerste dag by die skool te help.
Pasgebore baba op bourommelhoop gelaat
Die liggaam van ʼn pasgebore babadogtertjie is Woensdagmiddag op ʼn bourommelhoop in Johannesburg gevind.
Vandag se sportnuus
Jake LaMotta, die legendariese voormalige middelgewig-bokskampioen van die wêreld is gister in die ouderdom van 95 oorlede.
Op reis deur Europa: Wêreldreisiger Christopher Columbus
‘n Entjie verder aan die linkerkant is ‘n klein ou huisie, toegegroei met heldergroen rankplante. Twee vlae wapper voor die huis en ons stap nader. “Casa Columbo” – huis van Christopher Columbus.
Polisieminister vergader met AgriSA oor landelike veiligheid
Fikile Mbalula, die minister van polisie, het met die leierskap van AgriSA, wat 28 000 boere en 1 000 boereverenigings verteenwoordig, vergader om die Nasionale Plaaslikeveiligheidstrategie te bespreek wat handelsboeregemeenskappe insluit.
Hlaudi appelleer teen arbeidshofuitspraak
Hlaudi Motsoeneng, voormalige bedryfshoof van die SAUK, het appèl aangeteken teen ʼn onlangse uitspraak in die arbeidshof.
Robbeneiland Museum se nalatigheid ‘getuig van korrupsie’
Die Demokratiese Alliansie het gesê dit is “ontstellend en uiters kommerwekkend” dat die Robbeneiland Museum nie bewus was van ʼn verslag in 2016 dat die veerboot Thandi “slegs in goeie weerstoestande” gebruik mag word nie.
11-jarige sterf op pad skool toe
Die departement van onderwys in Gauteng het sy medelye betoon met die afsterwe van ʼn graad 5-leerder.
23-jarige vas oor dogtertjie se moord
ʼn 23-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op die vierjarige Thembi Mkhombeni.
Kapers stamp man glo by ravyn af
ʼn 27-jarige man is Woensdagoggend uit die Kloof-ravyn in Kloof, KwaZulu-Natal gered toe hy ná ʼn kaping by die ravyn afgestamp is.
ToekomsVenster: Wie nie téén ons is nie, is vír ons
Jesus se perspektief is dat God deur baie mense werk en dat almal op dié wyse in diens van die Here staan.
Gru-ongeluk op N1: Nog ʼn man sterf
Die gru-ongeluk wat Woensdagoggend erge verkeersvertragings op die N1 naby die Koeberg-wisselaar in Woodstock, Kaapstad, tot gevolg gehad het, het nog ʼn lewe geëis.
Seun wat in skoolbadkamer slaap kry weer hoop
Willem de Villiers* wou só graag uitstyg en nie ʼn slagoffer van sy omstandighede word nie.
Shoprite-studentedag dié jaar landwyd
Studente tussen die ouderdom van 18 en 30 kan afslag op inkopies kry
Verbruikersake: Selfone en dienste pla verbruikers die meeste
Selfone en swak diens het vir die meeste verbruikersklagtes gesorg wat die afgelope jaar by die Ombudsman vir Goedere en Dienste ingedien is. Volgens die jaarverslag van die Ombudsman se kantoor het 1 459 mense oor selfone gekla en 1 273 oor dienste. Ina Opperman het gaan kyk waarmee verbruikers nog stoei en wat daaraan gedoen word.
[Foto’s] Persone wat hul dubbelgangers in museums gevind het
ʼn Paar persone was baie verras toe hulle hul dubbelgangers in museums opgespoor het.
Gru-ongeluk vertraag verkeer erg op N1
ʼn Gru-ongeluk waarin twee mense dood is, het Woensdagoggend erge verkeersvertragings tot gevolg gehad.
Rekordgetal Suid-Afrikaners help strande skoonmaak
“Daar was ʼn toename in gemeenskapsgroepe, skole en ondernemings wat vanjaar deelgeneem het.”
Vervang kinders se skermtyd; skerp leesvaardighede op
Die meeste ouers is deeglik bewus daarvan dat te veel skermtyd vir jong kinders nie ʼn goeie ding is nie, maar is steeds onseker hoekom dit ʼn probleem is en waarmee om dit te vervang.