Volgens Makhele het die verdagtes van die toneel gevlug in ʼn Mercedes Benz met vervalste nommerplate.
Alles vir die sleutelwoord "bron"
Twee dood, 7 beseer in ongeluk in Wes-Kaap
“Toe paramedici by die toneel opdaag, het hulle een motor op sy dak aangetref en verskeie ander met ernstige skade.”
Mooier as dié tertkorse sal jy nêrens kry
Wat kan nou lekkerder wees as ʼn perske- of aarbeitert met ʼn botterige, bros kors en ʼn skeppie room of roomys daarby?
20 beseer toe bakkie omslaan
“Dit blyk dat die meeste van die beseerdes agterop die bakkie gesit het ten tyde van die voorval en toe van die bakkie afgeval het toe hy omslaan,” het Vermaak gesê.
Twee mans dood in motor aangetref
“Die mans is met skietwonde aan hul bolywe aangetref.”
Onderwyseres (29) sterf 3 dae ná troue
Die troue is binne twee weke gereël. “Sy het so mooi gelyk. Ek het nie gedink sy sou so lank kon uithou nie, maar sy het die hele aand gedans en met almal gesels,” het Arnold vertel.
Khulubuse Zuma beweer hy is nié in die VAE
Khulubuse Zuma, voormalige direkteur van die gelikwideerde Aurora Empowerment Systems, het Donderdagaand vir Gideon du Plessis, hoofsekretaris van Solidariteit, gebel en aangevoer dat hy nooit die land verlaat het nie en dat Solidariteit se onlangse mediaverklaring wat beweer dat Zuma hom in die Verenigde Arabiese Emirate bevind, vals is.
Gemeenskap takel aanvaller; 2 sterf
“Die ander man het hom egter agternagesit en hom voor sy huis met ʼn skerp voorwerp doodgekap.”
Vlieënier sterf toe ligte vliegtuig val
Meganiese toerusting moes gebruik word om die liggaam van die man uit die wrak van die vliegtuig te bevry.
7 kinders, 1 vrou sterf in gru-botsing
“Die presiese oorsaak van die ongeluk is nog onbekend, maar dit blyk volgens omstanders dat een van die voertuie ʼn U-draai gemaak het toe die ongeluk plaasgevind het.”
SARU sê oor rugby-uitsaairegte
“As dit nie vir die geld was wat deur dié ooreenkomste gemaak word nie, sal rugby in ons land nie kan oorleef nie.”
Grace Mugabe: Zimbabwiese ambassade onttrek uit hofverrigtinge
Die regsproses van AfriForum en Gabriella Engels teen Grace Mugabe en die minister van internasionale betrekkinge en samewerking het Vrydagmiddag ’n interessante wending geneem.
‘Profeet’ wat glo kinders verkrag in hof
Die 32-jarige selfverklaarde profeet van Limpopo wat in hegtenis geneem is in verband met die beweerde verkragting van vier minderjarige kinders, het Vrydag in die Lenyenye-landdroshof verskyn.
ToekomsVenster: Om te kan luister
Help my om met oop ore na ander te luister.
Seun (14) sterf ná oom hom aanrand
Hy is later dood op sy bed aangetref.
Woord: protea
Waar kom die naam “protea” vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Belastingbetalers dok op vir reise vir minister se vrou
Dié aardige bedrag sluit onder meer ʼn daaglikse toelaag van R13 000 in.
[Resep] Sjokolade-, grondboontjie-en-karameltert
Dit is Vrydag – die perfekte verskoning vir dié smullekker happie!
Afrikaanse SkryfGoed steeds ʼn gunsteling
“Ek wil regtig nie meer aan ’n Afrikaanse teks werk sonder my SkryfGoed nie.”
NSRI waarsku teen haaie, sleurstrome
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het twee waarskuwings vir die naweek uitgereik.