ʼn Man is dood en nog ʼn persoon beseer tydens ʼn rooftog by ʼn vulstasie in Randfontein, wes van Johannesburg.
Alles vir die sleutelwoord "bron"
[Video] Brendan Peyper groet sy Blikkies in roerende video
“Sy het net gehuil toe ek die foon optel. Sy het gesê sy weet nie hoe om dit vir my te sê nie, maar ek het gesê ek weet wat sy wil sê, ek kon dit voel.”
Boek: Al wat ek weet
“Daarom verloor Gabriel homself in die wêreld van ‘performance poetry’, waar jy jou woede in woorde kan omsit en dit vir ’n gehoor uitbasuin. In hierdie wonderwêreld van woorde leer hy om sy hand diep binne-in sy rugsak vol woorde te steek en die woorde soos gloeiende kole vir ’n gehoor te gooi.”
Hier is die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse
Die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse – die grootste pryse van hul soort in Afrikaans – is Saterdag in Kaapstad bekend gemaak.
Man ná deurnag-kerkdiens doodgeskiet
“Die slagoffers het glo huis toe gestap ná ʼn deurnag-kerkdiens toe onbekende gewapende verdagtes op hulle losgebrand het sonder om enigiets te sê.”
[Video] ‘Ongeduldige’ hondekind agter stuur toet vir baas
Dis nie om dowe neute dat die mens na sy ‘spesiaalste vriend’ as hondekind verwys nie – dié geliefde troeteldier kan hom immers soms soos ʼn regte stoute kind gedra.
Woord van die week: slukhals
Die woord van die week is “slukhals”
Suur in man se keel afgegooi
ʼn Man is na ʼn hospitaal gehaas nadat hy Sondagoggend op ʼn afgeleë grondpad tussen Gerhardsville in Gauteng en Hartbeespoortdam met verskeie steekwonde in sy bolyf gevind is.
Drie sterf toe vier voertuie bots
“Paramedici van verskillende nooddienste het sewe pasiënte, onder wie ʼn baba, op die toneel behandel.”
Vandag se sportnuus
Intussen sal die Bokke se agsteman, Uzair Cassiem, nie die naweek teen die All Blacks kan speel nie weens ʼn ribbesering
Vyf sterf in gru-botsing
Vyf mense is Sondagmiddag op die Van Reenenspas op die N3-snelweg dood.
Veiligheidswag verskeie kere in Pta geskiet
ʼn Veiligheidsbeampte is Saterdag verskeie kere in Centurion geskiet.
Man in Pta met panga aangeval
ʼn Man, vermoedelik in sy 30’s, het ernstige wonde aan sy kop opgedoen nadat hy Saterdag in die ooste van Pretoria met ʼn panga aangeval is.
[Video’s] Bekende rocker voor konsertgangers beseer
Die rocker het nagenoeg 15 minute op die verhoog onder linne gelê voordat hy af gedra is.
Eenjarige verdrink in huisswembad
ʼn Eenjarige kind het Vrydagmiddag in ʼn swembad by ʼn huis in Kempton Park aan die Oos-Rand verdrink.
Motoriste gaan nóg meer opdok
Twee groot faktore dra daartoe by dat brandstofpryse in Oktober weer gaan styg.
Regsopsies mag spruit uit groep se ‘rassistiese uitsprake’, ‘aanhitsing tot geweld’
“Die groep het reeds by verskeie geleenthede vanjaar rassistiese uitlatings gemaak wat geweld teenoor en moord op wit mense aanhits.”
ToekomsVenster: Die gesindheid van Christus
Maak my gewillig om tweede viool te speel, ter wille van die evangelie.
Aardklop: Verbreed jou horisonne met Taxiteater
Potchefstroom en omliggende buurte soos Ikageng en Promosa word vanjaar tydens die Aardklop Nasionale Kunstefees wéér betrek deur middel van dié fees se taxiteater-projek.
[Video] Pa se reaksie roer harte toe hy eerste keer kleur sien
ʼn Video van ʼn man wat vir die eerste keer in sy lewe kleur sien, versprei soos ʼn veldbrand op sosiale media.