ʼn Eenjarige kind het Vrydagmiddag in ʼn swembad by ʼn huis in Kempton Park aan die Oos-Rand verdrink.
Alles vir die sleutelwoord "bron"
Motoriste gaan nóg meer opdok
Twee groot faktore dra daartoe by dat brandstofpryse in Oktober weer gaan styg.
Regsopsies mag spruit uit groep se ‘rassistiese uitsprake’, ‘aanhitsing tot geweld’
“Die groep het reeds by verskeie geleenthede vanjaar rassistiese uitlatings gemaak wat geweld teenoor en moord op wit mense aanhits.”
ToekomsVenster: Die gesindheid van Christus
Maak my gewillig om tweede viool te speel, ter wille van die evangelie.
Aardklop: Verbreed jou horisonne met Taxiteater
Potchefstroom en omliggende buurte soos Ikageng en Promosa word vanjaar tydens die Aardklop Nasionale Kunstefees wéér betrek deur middel van dié fees se taxiteater-projek.
[Video] Pa se reaksie roer harte toe hy eerste keer kleur sien
ʼn Video van ʼn man wat vir die eerste keer in sy lewe kleur sien, versprei soos ʼn veldbrand op sosiale media.
Mbalula: ‘Jy het 30 minute om jouself aan die polisie te oorhandig’
“Ons kan nie toekyk, praat en ons arms vou terwyl misdadigers met outomatiese aanvalsgewere in die strate rondhardloop nie,” het Mbalula gesê.
Woord: madeliefie
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “madeliefie”
My dag saam met dwelmverslaafdes
“Ek vra hoe oud hy was toe hy die eerste keer dwelms gebruik het. Hy antwoord hy was 10 jaar oud. Ek kyk skielik op na sy gesig. Hy is ernstig.”
[Video] Nuwe advertensie laat kykers glimlag
ʼn Nuwe advertensie van die kitskosrestaurantgroep Chicken Licken van ʼn jong seun in Ysland wat skielik Afrikaans begin praat, het kykers gaande.
[Resep] Appelkoos-en-hoendersosaties
Gooi dié heerlike sosaties die naweek op die kole.
Ouditverslag oor grond binnekort beskikbaar
“Ons hoop die verslag sal help om mites rondom grondbesit uit die weg te ruim wat tans deur politici vir skadelike retoriek misbruik word.”
Aktrise in borskanker-stryd ná sy Emmy-geskiedenis maak
“Die goeie nuus is dat ek die wonderlikste groep ondersteunende vriende en familie én wonderlike versekering deur my unie het. Die slegte nuus is dat nie alle vroue so gelukkig is nie.”
Verbruikersake: Wil jy ʼn franchise koop? Lees éérs hier
Ina Opperman verduidelik hoe die wet jou regte beskerm en waarvoor jy op die uitkyk moet wees as jy daarin belangstel om ʼn franchise te koop.
Vandag se sportnuus
Die Bokspan wat môre teen Australië speel, is bekend gemaak.
Vrou gevonnis oor lisensiëringskema
Jennifer Elizabeth Roberts (61) het groot bedrae oorbetaal om padwaardigheidsertifikate vir drie van haar vragmotors te bekom.
Vullisterreinoudit op positiewe noot begin
Die Tzaneen-vullisterrein moes al in 2010 weens ’n tekort aan lugruimte gesluit het, maar te danke aan goeie kompaktering, innoverende bestuur en die herwinning van 200 ton vullis elke maand is die leeftyd van die vullisterrein met nog 20 jaar verleng.
Phiyega onregmatig as Polmed-verteenwoordiger aangestel
Die gediskrediteerde voormalige polisiekommissaris, genl. Riah Phiyega, is onlangs as ʼn voortsettingsverteenwoordiger by die mediese skema vir polisielede, Polmed, aangestel
ToekomsVenster: Lig en sout – tot eer van God
Ek verheerlik Jesus Christus as my Verlosser.
Nuwe Afrikaanse kanaal bekend gestel
ʼn Splinternuwe “integrerende Afrikaanstalige televisiekanaal” gaan vanaf Vrydag begin programme uitsaai