Twitter het vandeesweek gesê hy gaan dit nou vir enkele gebruikers moontlik maak om inskrywings met ʼn verhoogde karakterbeperking te maak sodat gebruikers van dié platform hulself “makliker en meer voldoende kan uitdruk”.
Alles vir die sleutelwoord "bron"
Nuwe drama ‘Waterfront’ binnekort op Showmax te sien
Die Waterfront wys ’n donker kant. Is jy gereed om in te duik? Die sterbelaaide rolverdeling sluit Dawid Minnaar, Rolanda Marais en Milan Murray in.
[Video] Jy het nog nooit jou vrugte só geskil nie!
ʼn Swaan, ʼn perd, ʼn skaap en selfs ʼn arend – dis alles prentjies wat jy uit jou lemoen- of nartjieskil kan sny, as jy weet hóé!
[Video] Praat só in ‘olifant-taal’
As deel van die Hello in Elephant-veldtog is ʼn webwerf bekend gestel wat mense in staat stel om frases van die “menslike taal” te vertaal na die “taal van olifante”.
[Foto’s] Bruidegom spring in water om seun te red
ʼn Tradisionele troufotosessie het tot ʼn heldedaad gelei toe ʼn bruidegom in die water gespring het om ʼn seun te red wat in die moeilikheid beland het.
Drie wat hulle as mediese tegnoloë voorhou tronk toe
Drie mans wat die mediese fonds Bonitas uit ʼn reusebedrag bedrieg het, is tot tronkstraf gevonnis.
Verbruikersake: Motorhandelaar gestraf
ʼn Motorhandelaar van die Wes-Kaap het egter agtergekom dat ʼn mens verbruikers se regte in terme van die Wet op Verbruikersbeskerming moet respekteer as jy nie jou sak hard wil skud nie. Ina Opperman vertel wat gebeur het.
Só kan jy Christene in Irak en Sirië help
Geopende Deure werk deur kerke en plaaslike vennote om noodleniging aan tienduisende ontwortelde Christene, soos Noeh en sy familie, in Irak en Sirië te voorsien.
Madeliefie Makietie hou familiefees propvol vermaak
Altesaam 23 van Suid-Afrika se topkunstenaars gaan vermaak aan feesgangers bied, onder wie Emo Adams, Bobby van Jaarsveld en Juanita du Plessis.
Vermiste man se liggaam in graf gevind
Die man is vroeër vandeesmaand as vermis aangemeld.
Pasgebore baba in plastieksak gevind
“ʼn Gemeenskapslid het omstreeks 15:20 op die baba afgekom en dadelik hulp ontbied.”
Vandag se sportnuus
Nuus uit die Bokkamp is dat die assistant-afrigter, Franco Smith, voorspel dat die Bokke hard gaan terugveg ná hul groot nederlaag teen die All Blacks.
Ma in hof ná baba se moord
ʼn KwaZulu-Natalse vrou wat na bewering haar baba vermoor en die kind daarna by die polisie as vermis aangemeld het, sal Woensdag in die hof verskyn.
Gespreksreeks oor transformasiedruk aangekondig
Die sakeorganisasie AfriSake bied eersdaags ’n reeks gesprekke aan oor wat sakelui te doen staan in die lig van toenemende druk om te transformeer.
ToekomsVenster: Die twee balke van die kruis
O Here Jesus, dankie dat u al die mure van misverstand en vyandskap tussen mense afbreek!
Lady Antebellum kom nié meer na SA
Die Amerikaanse musiekgroep Lady Antebellum se twee konserte in Suid-Afrika is gekanselleer.
Só kan jý renosters help
TWK Agri en die plaaslike renosterbewaringsorganisasie Rhino Connect het die afgelope naweek geskiedenis gemaak met die bekendstelling van die wêreld se eerste versekeringsfonds vir renosters.
‘Game of Thrones’-akteurs verloof
Die paartjie het vroeër vanjaar in hul East Anglia-herehuis van sowat £1,75 miljoen (meer as R31 miljoen) ingetrek.
[Video] Almal verstom oor babatjie se omhelsing
Die eerste fisiese kontak tussen ʼn ma en haar pasgebore kind kan baie emosioneel en kosbaar wees, en dit is duidelik sigbaar in dié video.
Uitdrukking: Oor die kole haal
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “oor die kole haal”