Die begrafnis van 17 van die 20 mense wat op 21 April gesterf het nadat ʼn minibus teen ʼn vragmotor op die R25-pad buite Bronkhorstspruit gebots het, is Saterdag in Verena in Mpumalanga gehou.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bronkhorstspruit-minibusongeluk"
20 sterf in ongeluk: DNS-proses afgehandel
Die DNS-toetse om die liggame uit te ken ná twee volwassenes en 18 skoolkinders in ʼn ongeluk buite Bronkhorstspruit gesterf het, is afgehandel.
20 sterf in ongeluk: Begrafnisreëlings bekend
Die begrafnisdatum vir die oorledenes van die Bronkhorstspruit-minibusongeluk is bekend.
20 sterf in ongeluk: Geen kwade gevoelens jeens minibusbestuurder
“Die dag waarop die ongeluk plaasgevind het, sal elke jaar by die betrokke skole herdenk word.”
20 sterf in ongeluk: Pa verloor drie kinders
“Ek het hulle laas Vrydagoggend gesien toe hulle skool toe is. Hulle was gelukkig. Ek kon dit nie glo toe ek later die middag hoor hulle is almal in die ongeluk dood nie.”
20 sterf in ongeluk: Oorlewende praat oor padveiligheid
ʼn 14-jarige skolier wat Vrydag ʼn ongeluk oorleef het waartydens 20 persone gesterf het, het Saterdag ʼn beroep op motoriste gedoen om veilig te ry om padsterftes te verhoed.
Talle skoolkinders sterf in ongeluk
Minstens 20 kinders is Vrydag in ‘n gru-ongeluk buite Bronkhorstspruit dood.