Ai tog, waarom nóú eers?
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "bronsmedalje"
Blitsbokke klop Kanada om derde plek; All Blacks wen titel
Die Blitsbokke moes Sondag uithaal nadat hulle goed begin het om Kanada in die uitspeelplek om die derde plek en die brons medalje met 19-17 te klop in hulle ‘trooswedstryd’ van Wêreldrugby se sewesreeks in die Kaapstad-stadion.