Dit is die jongste in ʼn rits soortgelyke voorvalle waartydens verskeie slagoffers nou al in Browns Farm aangerand is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Browns Farm"
Deurbraak in restaurant-eienaar se moord
Die polisie vermoed dat die betrokke verdagtes geadverteerde items op sosialemediaplatforms soos Facebook Market Place gebruik om mense in ʼn lokval te lei.
‘Dit kon ons gewees het’
“Ek het net heeltyd op pad na die hospitaal vir my pa gevra hy moet asseblief nie nou doodgaan nie,” vertel Jacques Bruwer (23).
Pa en seun ook in Browns Farm aangeval
Twee weke voordat die restauranteienaar Ben Tuzee (51) in Browns Farm vermoor is, is Jacques Bruwer en sy seun onder presies dieselfde omstandighede aangeval.