Chris vertolk die rol van Frans, ’n geliefde karakter in die reeks wat voorheen deur Eric vertolk is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Brümilda van Rensburg"
Video: Inspirerende Afrikaanse vroue deur FAK vereer
Die bekende aktrises Lizz Meiring en Brümilda van Rensburg is van die vroue wat onlangs die FAK se Inspirasievrou-toekenning ontvang het.
Brümilda, Annelisa en Kie. terug op die kassie
Verskeie ander bekendes soos June van Merch, Hannes van Wyk, Marco Spaumer, André Roothman, Melt Sieberhagen en Craig Adriaanse maak ook hul verskyning.
Wen: ʼn Dramaskoolkursus saam met Brümilda
Met 40 jaar in Afrikaanse teater, televisie-en rolprentbedryf het Brümilda van Rensburg al vele toekennings ontvang – en nou wil sy twee gelukkige opkomende akteurs die kans gee om in haar diep voetspore te stap.
Veteraan-akteurs in nuwe kykNET-komediereeks
Brümilda van Rensburg speel die naamrol teenoor Annelisa Weiland, Eric Nobbs, Duncan Johnson en Carmen Maarman.
Afrikaanse aktrise se broer sterf skielik
“Woorde het ek nie. Dis die Here se wil. Hy beskik.”
Foto’s: Hier is die wenners van die Tempo-toekennings
Leandie du Randt, Bobby van Jaarsveld en Brümilda van Rensburg is ʼn paar van die bekendes wat gisteraand elk weggestap het met ʼn Tempo-toekenning.
Video: Brümilda van Rensburg gesels oor Leading Lady
As jy hierdie vakansie met Jan Tuisbly se karretjie ry, kan jy gerus die fliek Leading Lady gaan kyk! Maroela Media het met Brümilda van Rensburg gesels oor haar skreeusnaakse rol in die fliek.
Teaterbystandsfonds verras met geskenkpakkies
Elf akteursagentskappe het net voor die feestyd saamgespan om 22 geskenkpakkies aan die Teaterbystandsfonds te oorhandig.
Eksklusief: Brümilda op haar stukke in Leading Lady (video)
EKSKLUSIEF op Maroela Media: In die fliek Leading Lady hou hulle skreeusnaakse oudisies vir ʼn talentkonsert. Magdaleen Willemse (Brümilda van Rensburg) doen haar eie reëndans in hierdie toneel wat in die fliek se snippermandjie beland het, maar spesiaal vir jou bewaar is. Jy kan dit net hier op Maroela sien!
Leading Lady: Hollywood-akteur kom kuier in Johannesburg!
Die Kanadese akteur, Gil Bellows, gaan binnekort in Suid-Afrika kom kuier en skouers skuur met van ons beste plaaslike akteurs.
Lokprent: ʼn Brit in Brandfort
Die eerste internasionale lokprent van die rolprent Leading Lady word vandag om 12:00 eksklusief vir die eerste keer deur Maroela Media en Dark Matter Studios bekendgemaak.
“As ek reg onthou” – Deon Opperman wys sy staal by Aardklop
Twee van Suid-Afrika se beste akteurs, een verhoog, een uitstekende draaiboek maak van “As ek reg onthou” een van die móét sien-stukke by vanjaar se Clover Aardklop-kunstefees.