Die Springbok-blits Bryan Habana sal op 29 Oktober saam met ander sterre soos Dan Carter en Thierry Dusautoir deel word van Wêreldrugby se heldesaal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bryan Habana"
Spoed, hier is spoed, soos Gerhard Viviers dit destyds gestel het
Habana, wat volgens die rekordboeke 905 punte in sy loopbaan van 362 wedstryde aangeteken het, is heel waarskynlik die beste linkervleuel wat nog vir die Springbokke gespeel het.
Springbokrugby: Habana en Du Plessis was pure goud
In my boekie moet ʼn vleuel kan afrond, sy teenstander kan klop, veilig onder die hoë bal wees, rotsvas kan verdedig en skop, nooit “dood” met die bal speel nie, werk soek, veelsydig wees en boonop soos Habana links of regs kan speel.
Twee Suid-Afrikaners in Britte se span van die dekade
Britte is gaande oor Habana, Beast se spel.
Habana praat oor Siya Kolisi, eindstryd
“Indien die Bokke speel soos wat hulle in die eerste 20 minute van hul groepwedstryd teen Nieu-Seeland gespeel het, staan hulle beslis ’n kans om die toernooi te wen.”
Bryan Habana, een van SA rugby se heel grootstes
Bryan Habana se uittrede gaan ʼn leemte laat – en nie net as rugbyspeler nie.
Bryan Habana hang sy rugbystewels op
“Ek is ongelooflik dankbaar vir die herinneringe wat ek saam met my kan vat na my volgende hoofstuk.”
Rugbyheld en vrou verwelkom tweede baba
“Vandag was ʼn goeie dag,” het hy gekoer. “My hart is vol en ek staan al weer in verwondering.”
Tweede pienkvoet vir dié bekende paartjie
Die paartjie was tot dusver tjoepstil oor die tweede swangerskap.
[Video] Bryan Habana: ‘Ek is nie dood nie’
“Dit is ongelooflik ontstellend dat mense sulke gerugte kan uitdink wat so ʼn groot impak op iemand se lewe kan hê.”
Rigtinglose Bokke kry eerste pak in Argentinië
Die Springbokke het Saterdagaand in Salta deur die eerste helfte geploeter en daarna marginaal verbeter maar nogtans 24-26 in hulle tweede Rugbykampioenskap-toets teen Argentinië verloor.
Bokke se beseerdes nog onseker
Daar is nog geen uitsluitsel oor die twee SA spelers waaroor kommer bestaan vir Saterdag se toets teen die All Blacks nie.
Springbokke sê koebaai vir die beker
Die Springbokke het Saterdag in Perth die spreekwoordelike nederlaag uit die kake van ‘n oorwinning gered, 23-24 teen die Wallabies verloor en sommer ook koebaai gesê vir vanjaar se titel in die Rugbykampioenskap.
Heyneke kies Strauss, Serfontein vir toets
Die Springbokafrigter Heyneke Meyer het ses veranderinge gemaak aan die span wat in Salta teen Argentinië gesukkel het vir Saterdag se toets teen die Wallabies.