Vriende en familie van Bryan Simms van Midrand en sy seun wie se ligte vliegtuig meer as tien dae gelede oor Mosambiek vermis geraak het, vra vrywilligers om te help met die soektog.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bryan Simms"
Pa en seun soek na vliegtuig vermis raak
ʼn Soektog is onderweg na ʼn pa en seun van Midrand nadat hulle ligte vliegtuig Sondag onderweg van Uganda na die Lanseria-lughawe oor Mosambiek vermis geraak het.