ʼn Sewentienjarige leerder het die beweerde seksuele teistering vroeër vanjaar aangemeld.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bryanston High School"
Afrigter afgedank ná ‘molestering’-bewerings
“Die afrigter wat deur die skoolbeheerliggaam aangestel is se dissiplinêre verhoor is vandag afgehandel en die uitkoms daarvan sal verseker dat hy van die rol van opvoeders geskrap word.”
Sportafrigter geskors ná molestering-bewerings
“Die beheerliggaam het hom dadelik geskors nadat die klag vandeesmaand onder hul aandag gebring is.”