Twee verdagtes is in hegtenis geneem na ʼn skietgeveg met die polisie op die N1 naby die Buccleuch-wisselaar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Buccleuch"
Babatjie hou verkeer op
Die verkeer by die Buccleuch-wisselaar is Donderdagoggend vir ʼn ander rede vertraag… ʼn pienkvoetjie wat besluit het dit is tyd om die wêreld in te kom.