Op 7 April is altesaam 76 dooie voëls in Qonce (King Williams Town) aangemeld.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Buffalo City"
Madiba-begrafnis: LUR en 11 ander op borgtog vrygelaat
Die saak hou verband met bewerings van bedrog tydens oudpres. Nelson Mandela se begrafnis.
Politici, sakemanne vas vir bedrog tydens Madiba-begrafnis
Verskeie hoëprofielwerkers, prominente politieke partylede, sakemanne en sake-entiteite is glo betrokke in die bedrogspul.
Valke slaan toe op Buffalo City-kantore
Bewerings van R30 miljoen se korrupsie rakende Covid-19-kosbewyse by die munisipaliteit het nou aan die lig gekom.
Beampte glo geboelie om bedrog te pleeg met Mandela-roudiens
ʼn Amptenaar van die Buffalo City-munisipaliteit in die Oos-Kaap wat aangekla word van bedrog wat verband hou met Nelson Mandela se roudiens, beweer sy is geboelie om vorms te teken, berig City Press.
Burgemeester in hof vir Mandela-bedrog
Die burgemeester, adjunkburgemeester, speaker en drie ander beamptes van die Buffalo City-munisipaliteit in die Oos-Kaap, het Maandag in die Oos-Londen-landdroshof verskyn en is op borgtog vrygelaat.
Eerste burger vas oor Mandela-gedenkdiens
Die burgemeester, adjunkburgemeester en speaker van die Buffalo City-munisipaliteit in die Oos-Kaap is in hegtenis geneem vir beweerde bedrog rakende oudpresident Nelson Mandela se gedenkdiens.
Vrae oor Oos-Kaapse burgemeester se R800 000 reiskostes
Zukiswa Ncitha, die burgemeester van die Buffalo City-munisipaliteit in die Oos-Kaap, het sowat R800 000 van belastingbetalers se geld gebruik vir binnelandse reise om “funksies” by te woon.