Die Eerste Liga se halfeindstryde in die Curriebekerkompetisie is om die draai.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bulldogs"
Grens Bulldogs verslaan die Valke
Vrydag die 13de was ‘n ongelukkige dag vir die Valke in hul Absa Curriebeker Eersteligawedstryd teen die Grens Bulldogs in die Buffalo City stadion in Oos-Londen.