“Lugvaartveiligheid is die eintlike wenner in dié geval.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Burgerlike Lugvaartowerheid"
Redery verbied om te vlieg oor ‘veiligheidsgevare’
Die lugredery het passasiers aangeraai om alternatiewe reisreëlings te tref en gesê diegene wat reeds bespreek en betaal het, sal so gou moontlik oor ʼn terugbetaling ingelig word.
Vlieënier sterf: ‘Hy was van die beste om mee saam te vlieg’
“Hy het die vliegtuigie onlangs gekoop spesifiek om dit op die plaas te gebruik.”
Swewer sterf in ongeluk by Gariepdam
Die ongeluk het minder as 10 km van die dam af gebeur.