Die helikopter het op 21 Januarie op ʼn plaas naby Winterton in KwaZulu-Natal neergestort en die lewe van vyf mense geëis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "burgerlugvaart"
Twee sterf toe ligte vliegtuig neerstort
Die vliegtuig, ʼn Bushbaby, het glo neergestort kort nadat dit van die Eva-vliegveld opgestyg het op pad na die Umkomaas-vliegveld aan die Suidkus.
Mbalula vol vertroue in span wat BLO-ongeluk moet ondersoek
“Die berigte en kommentaar wat tot dusver kop uitgesteek het, is misleidend en word ooglopend gedoen om die werk van ʼn uiters bevoegde ondersoekspan te probeer ondermyn.”
Liggame, vliegtuigwrak naby Robinson-pas gevind
Die lughaweowerheid het skaars tien minute nadat die vliegtuig opgestyg het, kontak met die vliegtuig verloor.
CemAir kry eindelik bedryfsertifikaat
Die owerheid sê hy gaan CemAir se bedrywighede monitor.
Vlieënier sterf toe vliegtuig in buurt neerstort
Die vlieënier was glo van Vryburg na Pretoria onderweg, toe die vliegtuig neergestort het.
Ondersoek na ‘bisarre’ landing by OR Tambo
“Ons is dankbaar dat hierdie nie ʼn noodlottige voorval was nie, maar ons beskou dit as bisar, kommerwekkend en uiters gevaarlik.”