Drie toeriste is Donderdag in Johannesburg beroof kort nadat hulle by die OR Tambo-lughawe geland het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "busroof"
[Foto’s] Nóg toeriste in Jhb beroof
Nóg ʼn groep toeriste is Donderdagaand in Johannesburg beroof kort nadat hulle by die OR Tambo-lughawe geland het.
Nog ʼn toeris in SA beroof
Skaars ʼn paar dae nadat ʼn bus vol Nederlandse toeriste op hul toerbus in Johannesburg beroof is, is nóg ʼn buitelandse toeris in haar hotelkamer in Limpopo beroof.
Polisieminister besoek beroofde toeriste
Fikile Mbalula, die minister van polisie, gaan Dinsdagmiddag ʼn besoek aflê by die Nederlandse toeriste, meestal bejaardes, wat Sondagoggend op ʼn toerbus beroof is.
‘Polisieman’, nog verdagtes beroof toeriste op toerbus
“Baie mense, meestal bejaardes, was paniekerig en het gehuil.”