Ons gesels met Maretha Maartens oor haar nuwe boek. Ons gesels ook verder met Koos van der Merwe en kuier by die waaghalse van die rolprent, Bustin’ Chops.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bustin’ Chops"
Video: Bustin’ Chops-rolprent: pyn, pret en waaghalse
Eugene Koekemoer en sy span van waaghalse deins vir niks terug nie. Maroela Media was by die première van Suid-Afrika se eerste waaghalsfliek ‘Bustin’ Chops’ wat vandag in teaters begin draai.