Schalk van der Merwe is ’n week gelede voor sy werkswinkel in Butterworth deur ʼn groep gewapende mans in sy motor gedwing.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Butterworth"
Oos-Kaapse sakeman ontvoer
’n Groep mans het Schalk van der Merwe in sy motor gedwing.
Leerling steek glo medeleerling met lepel
ʼn Negentienjarige hoërskoolleerling sal vandag in die Butterworth-landdroshof in die Oos-Kaap verskyn nadat hy glo ʼn medeleerling met ʼn lepel gesteek het oor kos.
Een dood, een ernstig beseer in ongeluk op N2
“Die 25-jarige bestuurder van die motor is op slag dood terwyl sy passasier, ʼn man in sy vroeë 30’s, ernstig beseer en na die hospitaal op Butterworth geneem is.”
Vier voor oor vervalste padwaardigheid
“Mlomzale het glo die besonderhede van Kaapse voertuie, meestal openbare en skoolvoertuie en swaarvragmotors, na die twee Oos-Kaapse sentrums deurgegee sonder dat die voertuie ooit by enige van die sentrums getoets is.”
31-jarige vas wat glo 80-jarige vrou verkrag
ʼn 31-jarige man is in die Oos-Kaap in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn 80-jarige vrou verkrag het.
Jong man vas oor pa se dood
ʼn 21-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op sy 60-jarige pa in Keibrug naby Butterworth in die Oos-Kaap.
Man lewenslank agter tralies vir verkragting
“Hy het haar na ʼn donker gebied toe gesleep, herhaaldelik verkrag en van ʼn onbekende hoeveelheid geld beroof.”
Pasgebore baba in veld gelos
ʼn Veeherder het op ʼn pasgebore babadogtertjie afgekom terwyl hy beeste en skape in ʼn veld in die Oos-Kaap laat wei het.
Pastoor in hof oor verkragting
Die 43-jarige pastoor wat in die Oos-Kaap in hegtenis geneem is nadat hy na bewering ʼn 18-jarige meisie verkrag het, het Maandag in die hof verskyn.
Tiener sterf ná paraffien vlam vat
ʼn 15-jarige seun is oor die naweek in die Oos-Kaap dood nadat ʼn brand in sy slaapkamer uitgebreek het.
Kinders vind skedel van vermiste man
Jong seuns wat in Komkhulu in Butterworth in die Oos-Kaap gespeel het, het Saterdag op ʼn menslike skedel afgekom.
Stryery oor kos eindig dodelik
ʼn 49-jarige vrou is in hegtenis geneem nadat sy glo haar jonger kêrel tydens ʼn rusie oor kos in die Oos-Kaap vermoor het.
20 jaar tronkstraf ná verkragting
ʼn Man van die Oos-Kaap is tot 20 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy ʼn vrou in 2011 verkrag het.
Gewapende rower doodgeskiet
Die polisie het Maandag bevestig ʼn gewapende rower is dood tydens ʼn skietery in die Yako- informele nedersetting buite Butterworth in die Oos-Kaap.
Vrou vas ná sy kêrel oor sigaret vermoor
ʼn Vrou is naby Butterworth in die Oos-Kaap in hegtenis geneem nadat sy glo haar kêrel vermoor het toe die twee oor ʼn sigaret gestry het.
Polisievrou in Butterworth aangeval
ʼn Vroulike polisiebeampte is in Butterworth aangeval en haar dienspistool is gesteel, het die polisie in die Oos-Kaap Sondag gesê.
Kêrel vas ná vrou se moord
ʼn 29-jarige man is Sondag in hegtenis geneem in verband met sy meisie se moord, het die polisie in die Oos-Kaap Sondag gesê.
Twee vas oor 17-jarige se verkragting
ʼn Tiener is verkrag, glo deur een van haar vriende en nog ʼn man, naby Butterworth in die Oos-Kaap.
Vrou sterf toe brandstof in huis ontplof
ʼn Vrou het naby Butterworth in die Oos-Kaap tydens ʼn brand in haar huis verkool, het die polisie Saterdag gesê.