Een van president Robert Mugabe van Zimbabwe se bure het in ‘n hof verskyn op aanklag dat hy toegelaat het dat sy honde ronddwaal by die president se private woning, berig die staatsmedia.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "buurman"
Buurman en polisie trek verdagtes vas
Drie vermeende rowers is Vrydag gewond nadat hulle ‘n familie in Highlands North naby Johannesburg met ‘n vuurwapen aangehou het.