Die moordverdagtes sal na verwagting Maandag in die landdroshof op Cala verskyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Cala"
Vyf vas oor polisiebeampte se moord
Vier mans het Maandag in die Cradock-landdroshof in die Oos-Kaap verskyn op aanklag van die moord op ʼn polisiebeampte Vrydag by die Spar in Cala.