Suid-Afrika se Southern Kings het gedoen wat die magtige Bulls nie laas naweek kon doen nie: hulle het gelykop met die Brumbies in Canberra gespeel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Canberra"
Naelbytstryd in Canberra tussen Blue Bulls en Brumbies
As daar al ooit ‘n wedstryd is wat by die Bulls gaan spook, is dit vandag se wedstryd teen Jake White se Brumbies.