Meer as 60 mans en vroue wat kanker oorwin het durf vanjaar weer ʼn motorfietsrit van 2 500 km aan om die stigma verbonde aan dié siekte te probeer uitroei.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Cancervive"
[Video] Só het kanker en Cancer.vive my lewe verander – deel 2
Die jaarlikse Cancer.vive-uittog is om die draai en Maroela Media het met ʼn paar mense wat betrokke is by Cancer.vive gesels. In deel 2 gesels ons met twee mense wat self deur ʼn stryd met kanker is, Maria Muller en Raynolda Makhutle. Maria is op 7 jaar vir die eerste keer met kanker gediagnoseer en Raynolda op 40 jaar.
[Video] Só het kanker en Cancer.vive my lewe verander – deel 1
Die jaarlikse Cancer.vive-uittog is om die draai en Maroela Media het met ʼn paar mense wat by dié projek betrokke gesels . In deel 1 gesels ons met twee ondersteuners van die projek, Charmaine Rider en Juaan Taute, oor hoe hulle betrokke geraak het by Cancer.vive en hoe kanker hul lewe geraak het.