Soos die blondekop sangeres Candy Benson nou borrelend voor ʼn mens sit en gesels, sal jy skaars kan glo dat sy twee jaar tevore by die dood omgedraai het en sedertdien verskeie storms moes trotseer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Candy Benson"
Candy Benson sing uiteindelik weer
“Ek kan nie aan jou verduidelik hoe dit voel om op die verhoog te staan nie, dis waar ek vry is.”
Candy Benson op die herstelpad ná Covid-stryd
Candy moes onder meer weer van voor af leer loop aangesien haar spiere ingegee het omdat sy soveel tyd in ʼn siekbed deurgebring het.
Candy Benson weer terug in die hospitaal
“Candy was reeds 53 dae in die hospitaal en die dinge wat sy daar gesien en gehoor het, is ongelooflik.”
Candy Benson uit hospitaal ontslaan
Hulle moes die nuus van haar pa se dood sowat drie weke lank van haar weerhou aangesien dokters bang was sy sou ʼn terugslag beleef weens die skok.
Ma vra gebede vir dogter, toe sterf haar man
Candy Benson is self al vir 32 dae in ʼn hospitaal in Johannesburg waar sy om haar lewe veg teen Covid-19.
Sangeres veg steeds om lewe teen Covid-19
“Ek is so bang, maar ek weet ons Vader gaan haar gesond huis toe bring.”
Sangeres se familie vra gebede vir ‘sonskynkind’
Sy is verlede Saterdag met Covid-19-verwante longontsteking in die hospitaal opgeneem en word sedertdien in die hoësorgeenheid behandel.