Priscilla vergesel Elvis-akteur, vrou betoog teen oorlog op rooi tapyt en Sweedse regisseur wen gesogte Goue Palm vir ʼn tweede keer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Cannes"
G’n ‘Squid Game 2’ voor 2024
Hy het erken dat hy nog net drie bladsye van die draaiboek vir die opvolgseisoen van die mega-trefferreeks geskryf het.
Afrikaanse kortfilm op pad na Cannes-fliekfees
Die fliek, wat in September verlede jaar tydens die 48 Hour Film-fliekprojek in Kaapstad verfilm is, is deur die Kaapse produksiemaatskappy Wyrd Films geskryf en vervaardig.
Nóg juwele in Frankryk gesteel
Vier mans het Maandag met hul motor deur die venster van ʼn juwelierswarewinkel in Parys, Frankryk gejaag en met juwele ter waarde van €2 miljoen (sowat R26 miljoen) gevlug.
Gesteelde juwele was R1.3 miljard werd
Die waarde van die juwele wat Sondag in Cannes in die Franse Riviera gesteel het, is aansienlik meer as die R520 miljoen wat aanvanklik berig is.
Juwele van R520 miljoen gesteel
‘n Gewapende man het Sondag ‘n uitstalling by Cannes in die Franse Riviera van juwele ter waarde van €40 miljoen (sowat R520 miljoen) beroof.
Video: Skote gevuur by Cannes-filmfees
‘n Man is Vrydag by die Cannes-filmfees in hegtenis geneem nadat hy ‘n vuurwapen, wat slegs met loskruitpatrone gelaai is, tydens ‘n regstreekse televisieonderhoud afgevuur het.
Miljoene rand se juwele by Cannes-filmfees gesteel
Meer as $1 miljoen (R9 miljoen) se juwele is uit ‘n hotel in Cannes, Frankryk, gesteel.