Die laaste veiling voor die Kersreses het vir ʼn teleurstelling gesorg toe die Merino-markaanwyser tot sy laagste vlak vir die 2202-’23-seisoen gedaal het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Cape Wools SA"
Bek-en-klouseer in Gauteng: China weier SA wol
Saayman sê hy vermoed wel dat die Chinese hierdie keer bekommerd is oor die skaal van die uitbreking.