Het jy bates in die buiteland? Maak seker jy kry kundige advies wanneer jy jou testament opstel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Capital Legacy"
Vra vir Ed: Oor testamente en eksekuteurs
Is jy onseker oor die geldigheid van testamente en eksekuteurs? Ed het kundige advies.
Moedersdag – ʼn Pa se ode aan alle mammas
Het jy geweet ’n ma kan enigiets doen? Ma’s kan om hoeke sien, hulle kan kinders deur dik mure hoor, en hulle kan selfs hulle kinders se stiltes vertolk asof dit ’n ten volle ontwikkelde taal is …
Die suksesverhaal van Capital Legacy
Capital Legacy bly groei en stel nagenoeg 35 nuwe werknemers per maand aan. Die maatskappy voorsien dat teen dié tempo die aantal mense in sy diens teen die einde van 2022 tot meer as 1 300 sal toeneem.
Vra vir Ed: Is ʼn handgeskrewe testament geldig?
Is jy onseker of handgeskrewe testamente geldig is? Ed het kundige advies.
Testament noodsaaklik indien kinders wees gelaat word
Asof dit nie erg genoeg is dat jou kinders die uiterste trauma van jou dood moet beleef nie, is die gedagte dat hulle nog uit hulle huis weggeruk kan word, byna te erg vir enige ouerhart om te hanteer.
Wil jy graag ʼn trust vestig? Dís wat jy moet weet
Die meeste mense weet dat daar goed soos trusts bestaan, maar breër inligting daaroor is so skaars soos die spreekwoordelike hoendertande. Hier is alles wat jy moet weet.
Vra vir Ed: Het ek nou al ʼn testament nodig?
Is jy onseker wanneer jy ‘n testament moet opstel? Ed het kundige advies.
Beplan vir as jy nie meer daar is nie: Oorweeg dié dinge
Sterfte is nooit maklik vir diegene wat agterbly nie, maar jy kan die bykomende las op jou geliefdes verlig deur dié vier dinge te oorweeg.
Vergeet die rose – wys jou liefde deur jou sake in orde te kry
Om jou testament in orde te kry is die eerste stap om jou nalatenskap te beveilig. Blomme verlep en sjokolade smelt, maar jou nalatenskap hou vir ewig.
Het jy al aan jou boedelplan gedink?
Boedelbeplanning is waarskynlik nie boaan jou lys van Nuwejaarsvoornemens nie – maar dit behoort te wees.
Vra vir Ed: Hoe gereeld moet ek my testament bywerk?
Is jy onseker hoe gereeld jy jou testament moet bywerk? Ed het kundige advies.
Hoekom jy ʼn testament nodig het
Mense dink dikwels dat die Testament-opstelproses vervelig en duur is, maar dit is in werklikheid nie die geval nie. Die redes om ‘n testament op te stel is veel belangriker as die redes om dit nie te doen nie.
Vra vir Ed: Wat is die verskil tussen trusts en testamente?
Is jy ook onseker oor die verskil tussen ‘n trust en testament? Is jy onseker watter tipe trust voorsiening kan maak vir jou geliefdes wanneer jy sou afsterf? Ed het kundige advies.
Die belangrikste dokument wat jy ooit sal onderteken
“Wanneer jy die impak op jou gesin, jou boedel en jou nalatenskap in ag neem indien jy sonder ‘n testament sterf, sou mens dink dit sal ‘n top-prioriteit wees.”
Vra vir Ed: Alles oor trusts en testamente
Eduann Vorster, bemarkingsdirekteur by Capital Legacy, antwoord ʼn paar interessante lesersnavrae oor testamente en trusts.
September is testamente-maand – Hier is alles wat jy moet weet
Meer as 75% van Suid-Afrikaners sterf sonder om ‘n geldige testament in plek te hê, wat vernietigende gevolge vir hulle gesinne en afhanklikes inhou.
Vra vir Ed – lesersvrae oor trusts en tesamente beantwoord
Eduann Vorster, bemarkingsdirekteur by Capital Legacy, antwoord ʼn paar lesersnavrae oor testamente, trusts en boedels.
Boedelbeplanning vir kinders met spesiale behoeftes
Gespesialiseerde boedelbeplanning is nodig vir kinders met gestremdhede sodat jy behoorlik vir hulle langtermyn finansiële sekerheid kan beplan.
Trusts – ʼn ja of ʼn nee?
ʼn Trust kan ‘n effektiewe hulpmiddel wees vir Jan Alleman en behoort nie afgemaak te word as iets wat slegs deur rykes en beroemdes gebruik word nie.