“Dan praat ek nie eers van die koorsangers wat elke keer self iets bydra nie, hetsy Kersgeskenke, baadjies of skryfbehoeftes vir behoeftige kinders,” het Strydom gesê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Capital Singers"
Capital Singers: Duisend stemme sing saam met bekendes
Die spreekwoord lui wel dat daar niks nuuts onder die son is nie, maar in Pretoria skitter ʼn trotse wêreld-eerste op die horison – die Capital Singers se feesprogram in die Sun Arena Time Square getiteld Noël.