“Ons is regtig jammer dat ons jou in die steek gelaat het,” sê die bank nou.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Capitec"
Capitec se finansiële hoof tree uit
André du Plessis was in 2000 ʼn medestigter van die bank.
Verbruikersake: Oppas vir skelmstreke by banke
Ina Opperman vertel hoe die skelms te werk gaan en verduidelik waarvoor jy moet ligloop.
Capitec-kliënte boos wat twee keer moet opdok
Capitec sê ʼn tegniese fout het daartoe gelei dat sekere kliënte meer as een keer moes betaal vir ʼn enkele transaksie.
Capitec bly aantreklik vir lae-inkomste gebruikers – verslag
Banke het gepoog om met ’n kombinasie van beter voordele en verlaagde bankkoste die mark te klop.
Dié bank SA se nommer een in klagteskikkings
Die ombudsman vir bankdienste erken jaarliks die beste bank in verskeie kategorieë.
Dié SA bank hou kliënte meeste tevrede
‘n Verslag oor kliënte se tevredenheid met hulle banke het bevind daar is toenemend strawwe mededinging tussen tradisionele banke en dat nuwe rolspelers die groot handelsbanke op hulle tone gaan hou.
Maatskappynuus: Capitec se wins styg; Pepkor gaan hof toe
Capitec bank het Woensdag aangekondig dat sy wins in die eerste helfte van die huidige boekjaar met 20% opgeskiet het.
Tesourie veroordeel Viceroy vir ‘roekelose verslag’ oor Capitec
Die Nasionale Tesourie het Donderdag gesê hy neem kennis van die “roekelose manier” waarop die Amerikaanse Viceroy oor Capitec Bank berig het en aandele verhandel het voor die verklaring uitgereik is.
Capitec reageer: Viceroy doen dit vir winsmotief
Capitec het verder gesê hy het sy prokureurs opdrag gegee om die verslag op te volg met die raad op finansiële dienste (RFD).
Capitec-rekeninghouers moet ‘wag vir volle prentjie’
Aandeel- en rekeninghouers moet versigtig wees om voortydig besluite te neem oor hul belange by Capitec op grond van ʼn verslag wat vroeër Dinsdag oor die bank bekendgemaak is.
Capitec-aandele tuimel ná verdoemende verslag
Aandele in Capitec Bank het Dinsdag met 20% getuimel nadat die navorsingsgroep Viceroy ʼn uitgebreide ondersoek gedoen en bewyse saamgestel het wat volgens die groep daarop dui dat die bank na bewering geknoei het om verliese weg te steek en inkomste te vergroot.
Dié is die bankrekening vir jou
“Banke kan ook nie toelaat dat die gaping tussen die bondelrekening wat aan middelinkomstegroepe bemark word en die goedkoper rekeninge te groot word nie, anders loop hulle die risiko dat kliënte na die goedkoper opsies sal oorskuif of eenvoudig na mededingers sal oorskakel.”
Bankkoste: Kyk hier hoe vaar jou bank
“Bankkliënte wat ontevrede met hul bankkoste is, moet dit nie net gelate aanvaar nie.”