Die ys is eindelik vir die Cheetahs ook gebreek ná hulle die Cardiff Blues Saterdagaand in Bloemfontein in die eerste van hul drie wedstryde binne agt dae geklop het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Cardiff Blues"
Pro14: Cheetahs se oomblik van waarheid
Al drie die voorste spanne in afdeling A van die Pro14-reeks speel Saterdag in Suid-Afrika in twee wedstryde wat ʼn groot invloed op die uitspeelrondes kan hê.