Die Cheetahs het die meeste foute gemaak, die Cardiff Blues het self mildelik tot die middelmatigheid bygedra, maar het met meer konstruktiewe spel verdien om die wedstryd Vrydagaand op hul tuisveld met 24-21 te wen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Cardiff"
Bokke kan Wallis klop (sê die rekordboeke)
Blaai jy deur die rekordboeke, is daar slegs ʼn geringe kans dat Wallis Saterdag in Cardiff die Springbokke kan klop.