“Ek glo dat ek nog nie die vinnigste tyd van my loopbaan gehardloop het nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Carina Horn"
SA se vinnigste vrou geskors ná sy positief toets
Nog ʼn opkikkerbom het in Suid-Afrikaanse sportkringe gebars nadat dit bekend geword het Carina Horn, Suid-Afrika se vinnigste vroue-atleet, positief getoets het vir ʼn verbode middel.
Horn word geleidelik vinniger
Wen 100 m in ’n tyd van 11.14 s in Frankryk.